找歌词就来最浮云

《Die Beste Medisyne》歌词

所属专辑: Kaptein Se Grootste Platinum Treffers 歌手: Kurt Darren 时长: 03:28
Die Beste Medisyne

[00:00:00] Die Beste Medisyne - Kurt Darren

[00:00:00] Written by:Johan Oberholzer/Kurt Darren/Don Kelly/Marc Brendon

[00:00:06] Ek plak vir jou 'n pleister op

[00:00:10] 'N pleister om die seer te stop

[00:00:13] Dis die beste medisyne

[00:00:17] Die beste medisyne

[00:00:20] 'N koue lappie op jou kop

[00:00:24] 'N lappie om jou koors te stop

[00:00:27] Dis die beste medisyne

[00:00:31] Die beste medisyne

[00:00:35] Is jou hart weer seer

[00:00:37] Het dit weer gebeur

[00:00:38] Asem in en uit

[00:00:40] Doen dit weer 'n keer

[00:00:42] Is jou bloeddruk op

[00:00:44] Is dit in jou kop

[00:00:45] Sê my hoeveel vingers hou ek op

[00:00:50] Sê my was dit seer

[00:00:53] Want ek sal jou dokter tot jy beter word

[00:00:57] Sê my was dit seer

[00:01:00] Die beste medisyne wat die pyn weg stroop

[00:01:05] Tot die seerkry stop

[00:01:07] En my liefde weer deur jou are klop klop

[00:01:10] En baby dit's die beste medisyne ahah

[00:01:15] Die beste medisyne ahah

[00:01:19] Ek luister met my stetoskoop

[00:01:22] Ek gee vir jou 'n bietjie stroop

[00:01:26] Dis die beste medisyne

[00:01:29] Die beste medisyne

[00:01:33] Ek moet vir jou 'n voorskrif gee

[00:01:37] Kom sien my mô re weer 'n keer

[00:01:40] Dis die beste medisyne

[00:01:44] Die beste medisyne

[00:01:48] Is jou hart weer seer

[00:01:50] Het dit weer gebeur

[00:01:51] Asem in en uit

[00:01:53] Doen dit weer 'n keer

[00:01:55] Is jou bloeddruk op

[00:01:57] Is dit in jou kop

[00:01:58] Sê my hoeveel vingers hou ek op

[00:02:03] Sê my was dit seer

[00:02:06] Want ek sal jou dokter tot jy beter word

[00:02:10] Sê my was dit seer

[00:02:13] Die beste medisyne wat die pyn weg stroop

[00:02:17] Tot die seerkry stop

[00:02:20] En my liefde weer deur jou are klop klop

[00:02:23] En baby dit's die beste medisyne ahah

[00:02:28] Die beste medisyne ahah

[00:02:33] Ahah

[00:02:34] Jou hart klop bietjie vinnig ahah

[00:02:38] Jou pyn raak al hoe minder ahah

[00:02:41] Jou pols is sonder druk so miskien moet jy oorbly vanaand

[00:02:48] Sê my was dit seer

[00:02:51] Want ek sal jou dokter tot jy beter word

[00:02:55] Sê my was dit seer

[00:02:57] Die beste medisyne wat die pyn weg stroop

[00:03:02] Tot die seerkry stop

[00:03:04] En my liefde weer deur jou are klop en klop

[00:03:08] En baby dit's die beste medisyne ahah

[00:03:12] Die beste medisyne ahah

[00:03:16] Die beste medisyne ahah

[00:03:19] Ek's die beste medisyne