找歌词就来最浮云

《Heidi》歌词

所属专辑: Afrikaans se Goue Sterre 歌手: Kurt Darren 时长: 03:34
Heidi

[00:00:00] Heidi (海蒂) - Kurt Darren

[00:00:05] Written by:Kurt Darren/Michael Lindt/Marc Brendon/Christian Bruhn/Erika Bruhn/Andrea Wagner

[00:00:11] Lank lank gelede was daar ʼn goeie rede

[00:00:14] Hoekom ek tv wou kyk

[00:00:18] Sy was bitter oulik en as ek kon dan sou ek

[00:00:22] Haar wou vra vir ʼn date

[00:00:25] Maar daar was een probleempie sy was nooit alleen nie

[00:00:29] Want hy moes na haar kyk

[00:00:32] Peter was sy naam en al was hy bietjie skaam

[00:00:36] Het sy vir hom ook mooi gelyk

[00:00:40] Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam

[00:00:47] Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan

[00:00:54] Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam

[00:01:02] Heidi heidi heidi ek's ʼn man wat kan

[00:01:09] Soveel jare later vir my het niks verander

[00:01:12] Hulle sê vir my ek leef in ʼn droom

[00:01:16] Jys seker nou nog mooier

[00:01:18] Jou wangetjies nog rooier

[00:01:20] Ek wens ek kon jou kry op die foon

[00:01:23] Maar ek weet jys in die berge

[00:01:25] Sein raak al hoe erger

[00:01:27] En peter is nou lankal verby

[00:01:31] Almal bietjie ouer herinneringe flouer

[00:01:34] Maar in drome sal jy wag vir my

[00:01:38] Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam

[00:01:45] Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan

[00:01:52] Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam

[00:02:00] Heidi heidi heidi ek's ʼn man wat kan

[00:02:07] En ek soek jou hier en ek soek jou daar

[00:02:09] En ek volg my hart en ons kry mekaar

[00:02:11] En ek draai jou uit en el draai jou in en ons

[00:02:14] Draai nou saam en dit maak nou sin

[00:02:16] En ek soek jou hier en ek soek jou daar en

[00:02:18] Ek volg my hart en ons kry mekaar

[00:02:20] En ek draai jou uit en el draai jou in en ons

[00:02:22] Draai nou saam en dit maak nou sin

[00:02:24] En sy dans vir my

[00:02:28] Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam

[00:02:35] Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan

[00:02:43] Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam

[00:02:50] Heidi heidi heidi ek's ʼn man wat kan

[00:02:57] Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam

[00:03:05] Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan

[00:03:12] Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam

[00:03:19] Heidi heidi heidi ek's ʼn man

[00:03:25] Heidi ek's ʼn man

[00:03:27] Heidi ek's ʼn man wat kan