《Koning van Harte》歌词

[00:00:00] Koning van Harte - Ray Dylan
[00:00:01] Written by:Ray Dylan/Don Kelly/Marc Brendon/Niel Schoombee
[00:00:09] Is dit luck is dit timing wat teen my tel
[00:00:17] Om te kry daardie een wat my hart laat smelt
[00:00:25] Ek's gemaak vir 'n paar twee is meer as een
[00:00:34] En ek speel hierdie hand want ek soek die een
[00:00:41] Ek's is jou koning van harte
[00:00:45] Ek soek deur al die kaarte
[00:00:49] Daar is twee van soort ek soek 'n hart wat by myne hoort
[00:00:58] Ek's is jou koning van harte ek speel die hoogste kaarte
[00:01:06] Met geluk aan my kant koningin wys vir my jou hand
[00:01:19] Of ek vat of ek gee ek wil weer probeer
[00:01:27] Deur die lag die verloor en selfs bietjie seer
[00:01:36] Want ek weet wat gaan kom gaan amazing wees
[00:01:44] Om te wen met 'n hart wat my kaarte kan lees
[00:01:51] Ek's is jou koning van harte
[00:01:55] Ek soek deur al die kaarte
[00:02:00] Daar is twee van soort ek soek 'n hart wat by myne hoort
[00:02:08] Ek's is jou koning van harte ek speel die hoogste kaarte
[00:02:16] Met geluk aan my kant koningin wys my jou hand
[00:02:25] Vat 'n kans om die spel met my hart te speel
[00:02:30] Met die hoop jou kaarte word vir my gedeel
[00:02:36] Geluk breek elke reë l
[00:02:38] Oh ho
[00:02:42] Vat 'n kans om die spel met my hart te speel
[00:02:46] Met die hoop jou kaarte word vir my gedeel
[00:02:52] Geluk breek elke reë l
[00:03:02] Ek's is jou koning van harte
[00:03:06] Ek soek deur al die kaarte
[00:03:10] Daar's twee van soort ek soek 'n hart wat by myne hoort
[00:03:18] Ek's is jou koning van harte ek speel die hoogste kaarte
[00:03:26] Met geluk aan my kant koningin wys my jou hand
[00:03:35] Met geluk aan my kant koningin wys my jou hand
您可能还喜欢歌手Ray Dylan的歌曲:
随机推荐歌词:
- 愿你莫忘记 [龙飘飘]
- Moonlight In Vermont [Mel Tormé]
- Unveiled Faces [Sarah Masen]
- Ik Heb Genoeg Van Al Jouw Leugens [Laura Lynn]
- 最幸福的人 - 网络歌手 dj mc 石少 [曾春年]
- 迷宫 [蔡妍 ()]
- CLAP YOUR HANDS(EXILE TRIBE New Arrange Cover Version) [EXILE TRIBE]
- Unstoppable [Lianne La Havas]
- I’ve Got the World on a String [Mel Tormé]
- C’Est Si Bon (It’s So Good) [Ann-Margret]
- 在那东山顶上 [尕让邓真]
- Koooool [Kwon,]
- Mansion over the Hilltop [Elvis Presley]
- 1, 2, 3 im Sauseschritt [Lena, Felix & die Kita-Ki]
- Maybe I’m a Fool [Aretha Franklin]
- Lucille [Art Tatum]
- It Girl (Workout) [Workout Music]
- Stop The Time(Orchestral Version) [张敬轩]
- Outlines [Dance Music Decade]
- I’ve Got A Crush On You [Let The Music Play]
- 枪灵计划 [十二律音乐联盟]
- Oh Woman Oh Man(MK Remix) [London Grammar]
- Live And Let Die Originally Performed By Paul McCartney(Karaoke Version)(伴奏) [Sunfly Karaoke]
- Linnunradan Laidalla [Eppu Normaali]
- Il Faut Choisir [Sylvie Vartan]
- You Better Move On [The Rolling Stones]
- It Seems(Original Mix) [Beats Sounds]
- 版纳谣 [刘雨鑫]
- Mister Twist [Chubby Checker]
- That’s Heaven To Me [Sam Cooke]
- Santa Bring My Baby Back [The Cliffters]
- Route 66 [Chuck Berry]
- Lwenzahn [Sido&Olexesh]
- Dead Souls [Paganizer]
- You Get What You Give [NEW RADICALS]
- 1(王二小放牛郎) [儿歌]
- 拨萝卜 [王雪晶]
- 景颇姑娘 [燕妮]
- 镜中的你真的是自己吗? [吐小曹[主播]]
- 因为我还爱你 [门丽]
- 阳光大道(韦唯精选) [韦唯]