找歌词就来最浮云

《Ding Dong》歌词

所属专辑: Jim Reeves Country Music, Vol. 2 歌手: Jim Reeves 时长: 02:43
Ding Dong

[00:00:02] Ding Dong - Jim Reeves

[00:00:09] Ding dong

[00:00:12] Sing die klokke vir die maan

[00:00:19] Ding dong

[00:00:21] Nag is hier en ek moet gaan

[00:00:28] Afskeid is swaar maar my liefling

[00:00:37] Laat dit net tydelik wees

[00:00:47] Neem hierdie roos as 'n teken

[00:00:55] Dat ek beloof jou trou te wees

[00:01:05] Ding dong

[00:01:07] Roep die klokke jou en my

[00:01:14] Ding dong

[00:01:16] Liefdes ure is verby

[00:01:41] Afskeid is swaar maar my liefling

[00:01:50] Laat dit net tydelik wees

[00:01:59] Neem hierdie roos as 'n teken

[00:02:08] Dat ek beloof jou trou te wees

[00:02:17] Ding dong roep die klokke jou en my

[00:02:26] Ding dong liefdes ure is verby

随机推荐歌词: