《Papsopwinterwaternat》歌词

[00:00:00] Papsopwinterwaternat - Kurt Darren
[00:00:01] Written by:Hugo Ludik/Willie van der Merwe
[00:00:27] Jy
[00:00:28] Ek
[00:00:29] Ons
[00:00:32] Al die koue gesprekke en koffie voor die kaggel vuur
[00:00:37] Laat my hart soos n byekorf gons
[00:00:42] As jou woorde my insluk en toevou tot in die oggend uur
[00:00:48] Al die vreugde wat jy is kyk die liefde in my mis
[00:00:53] Jy's die rots waaroor ek myself breek
[00:00:58] Jy's my papsopwinterwaternat
[00:01:03] Rooikop groenoog meisie wat
[00:01:05] Lag lag in die reën sal dans
[00:01:08] En my langer laat dink
[00:01:10] Ek het n kans
[00:01:11] Winterkoningin prinses
[00:01:12] Jy dink ek is net een van die res
[00:01:15] 'N bietjie van jou is net te veel
[00:01:18] Ek wil meer as alles met jou deel
[00:01:25] Ek dink aan jou met jou oë so blou
[00:01:31] Is jy die mooiste vrou in die hele wes-kaap
[00:01:35] En ek wonder nou
[00:01:40] Of 'n engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap
[00:01:46] In 'n tas pak ek die hoop
[00:01:48] Dat jou hart myne raak sal loop
[00:01:50] Jy's die rots waaroor ek myself breek
[00:01:56] Jy's my papsopwinterwaternat
[00:02:01] Rooikop groenoog meisie wat
[00:02:03] Lag lag in die reën sal dans
[00:02:06] En my langer laat dink ek het n kans
[00:02:09] Winterkoningin prinses
[00:02:11] Jy dink ek is net een van die res
[00:02:13] 'N bietjie van jou is net te veel
[00:02:16] Ek wil meer as alles met jou deel
[00:02:18] Meer as alles
[00:02:19] Meer as alles
[00:02:20] Meer as alles wil ek met jou deel
[00:02:24] Oh-ho-oh-hooh-ho-oh-ho
[00:02:28] Meer as alles
[00:02:29] Meer as alles
[00:02:30] Meer as alles wil ek met jou deel
[00:02:34] Oh-ho-oh-ho
[00:02:36] 'N bietjie van jou is net te veel
[00:02:39] Jy's my papsopwinterwaternat
[00:02:44] Rooikop groenoog meisie wat
[00:02:46] Lag lag in die reën sal dans
[00:02:49] En my langer laat dink
[00:02:51] Ek het n kans
[00:02:52] Winterkoningin prinses
[00:02:54] Jy dink ek is net een van die res
[00:02:56] 'N bietjie van jou is net te veel
[00:02:59] Ek wil meer as alles met jou deel
[00:03:01] Papsopwinterwaternat
[00:03:04] Rooikop groenoog meisie wat
[00:03:06] Lag lag in die reën sal dans
[00:03:09] En my langer laat dink
[00:03:11] Ek het n kans
[00:03:12] Winterkoningin prinses
[00:03:14] Jy dink ek is net een van die res
[00:03:17] 'N bietjie van jou is net te veel
[00:03:19] Ek wil meer as alles met jou deel
[00:03:22] Jy was my papsopwinterwaternat
[00:03:27] Rooikop groenoog meisie wat
[00:03:31] My kon breek met een glimlag
[00:03:34] Nou wag ek maar vir n somersdag
您可能还喜欢歌手Kurt Darren的歌曲:
随机推荐歌词:
- 俾面派对 [Beyond]
- Suddenly Single(Live) [林一峰]
- Little bird [Chara]
- Give Blood [Pete Townshend]
- 梦中的雪莲花 [巴桑拉姆]
- Back And Forth(7” Version) [Cameo]
- Smiler With Knife [Morrissey]
- 萨日朗 [刘啸]
- 探戈(醉美河山) [天籁天&刘畅[快乐女声]]
- Bo Diddley [Bobby Vee]
- St. Louis Blues(Remaster) [Original Dixieland Jazz B]
- Presence (My Heart’s Desire) [Newsboys]
- 守护心PARADOX [美郷あき]
- What About Love(Album Version) [’Til Tuesday]
- At the Balalaika [Orrin Tucker]
- Jolly Old St. Nick [Christmas Music Workout R]
- Of the Night [Yes Kids]
- Diamonds Are Forever [Movie Maestros]
- Decorating For Cinco De Mayo [Kenotia]
- Yours And Mine [Teddy Wilson And His Orch]
- Dance To The Bop [Gene Vincent]
- dolo [Carmencita Lara]
- New Dimension [Imagination]
- 美丽笑脸 [马旭成]
- Rawmance(Sergio Gadi XOR Remix) [Oso Project&Housemiga]
- 孤独成瘾(翻唱另类) [李伊曼]
- Two Years Of Torture [Ray Charles]
- Happy Days(Main Theme) [Musique De Film]
- forever//over(Explicit) [Eden]
- This One’s for the Children(Album Version) [New Kids On The Block]
- Abuser Friendly(Explicit) [Max Cavalera&Man Must Die]
- Put You To Bed [Soul Deep]
- What’s It All About(Explicit) [RUN DMC]
- 欢乐中国年 [孙悦]
- 慕归·第三章·落雪 [少年霜]
- Hymne à l’amour [Edith Piaf]
- Mad About The Boy [Status Quo]
- 新年到 [儿童歌曲]
- 秋画 - 吉特巴 爱无错制作 新鼓第三版 [凤凰传奇]
- She Shakes [Dirt Farmer]
- 月の気まぐれ -Bonus Track- [東京女子流]
- 心内话 [方怡萍]