《Heidi》歌词

[00:00:00] Heidi (海蒂) - Kurt Darren
[00:00:05] Written by:Kurt Darren/Michael Lindt/Marc Brendon/Christian Bruhn/Erika Bruhn/Andrea Wagner
[00:00:11] Lank lank gelede was daar ʼn goeie rede
[00:00:14] Hoekom ek tv wou kyk
[00:00:18] Sy was bitter oulik en as ek kon dan sou ek
[00:00:22] Haar wou vra vir ʼn date
[00:00:25] Maar daar was een probleempie sy was nooit alleen nie
[00:00:29] Want hy moes na haar kyk
[00:00:33] Peter was sy naam en al was hy bietjie skaam
[00:00:36] Het sy vir hom ook mooi gelyk
[00:00:40] Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
[00:00:47] Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
[00:00:55] Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam
[00:01:02] Heidi heidi heidi ek's ʼn man wat kan
[00:01:09] Soveel jare later vir my het niks verander
[00:01:13] Hulle sê vir my ek leef in ʼn droom
[00:01:16] Jys seker nou nog mooier
[00:01:18] Jou wangetjies nog rooier
[00:01:20] Ek wens ek kon jou kry op die foon
[00:01:24] Maar ek weet jys in die berge
[00:01:25] Sein raak al hoe erger
[00:01:27] En peter is nou lankal verby
[00:01:31] Almal bietjie ouer herinneringe flouer
[00:01:34] Maar in drome sal jy wag vir my
[00:01:38] Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
[00:01:45] Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
[00:01:53] Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam
[00:02:00] Heidi heidi heidi ek's ʼn man wat kan
[00:02:07] En ek soek jou hier en ek soek jou daar
[00:02:10] En ek volg my hart en ons kry mekaar
[00:02:12] En ek draai jou uit en el draai jou in en ons
[00:02:14] Draai nou saam en dit maak nou sin
[00:02:16] En ek soek jou hier en ek soek jou daar en
[00:02:18] Ek volg my hart en ons kry mekaar
[00:02:20] En ek draai jou uit en el draai jou in en ons
[00:02:22] Draai nou saam en dit maak nou sin
[00:02:25] En sy dans vir my
[00:02:29] Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
[00:02:36] Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
[00:02:43] Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam
[00:02:50] Heidi heidi heidi ek's ʼn man wat kan
[00:02:57] Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
[00:03:05] Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
[00:03:12] Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam
[00:03:19] Heidi heidi heidi ek's ʼn man
[00:03:25] Heidi ek's ʼn man
[00:03:27] Heidi ek's ʼn man wat kan
您可能还喜欢歌手Kurt Darren的歌曲:
随机推荐歌词:
- How Far [Eternity ∞]
- 如果是你该有多好 [申彗星]
- It’s Your Love [Tim McGraw&Lionel Richie]
- I Am(LP版) [Jill Phillips]
- 152流氓艳遇记 [万川秋池]
- 第2322集_林轩出关 [祁桑]
- Love Me Tonight 今夜爱来临 [Bandari]
- 81新大头儿子和小头爸爸第二季 [童话[女]]
- I Walked All Night Long [Albert King]
- 灯泡 [林晓枫]
- Candy [The Four Freshman]
- A la Antigua [María Martha Serra Lima]
- 锦绣河山一首歌 [繁花笼雾]
- POUND THE ALARM(132 Bpm Workout Remix) [MC YA]
- Nothing’s Over [Infinite]
- Walkin’ The Boogie [John Lee Hooker]
- 湖心亭 [落炎Royin[男]&苏千玦]
- The Boxer [Emmylou Harris]
- Sólo Parecía Amor(Bachata Remix) [Thalia]
- Open Wide These Prison Doors [Neil Diamond]
- Born to Be Wild [It’s a Cover Up]
- House of the Rising Sun [Joan Baez]
- Beer Barrel Polka [The Andrews Sisters]
- Tell Me You Love Me [Demi Lovato]
- Exactly Like You [Frank Sinatra]
- 那个女孩 [MC亓词]
- mero mero [アイドリングNEO]
- 我宁愿就这样一直等你 [陈明]
- True Love Travels On A Gravel Road [Jorma Kriinen]
- 安得雪魄慰相思 [檀烧&明宣May]
- Superjeile Zick [Klsche Wellenreiter]
- Little Liza Jane [Nina Simone]
- Five O’Clock Whistle [Ella Fitzgerald]
- BAck In Your Own Backyard [Brenda Lee]
- Paithiyam Pidikudhu [Karthik&Yuvanshankar Raja]
- Me and Mrs. Jones [Aka小边]
- There’ll Be Some Changes Made [Durwood Brown & His Music]
- 娘 [刘和刚]
- Nada Fue Un Error(Live In Spain / 2005) [Paulina Rubio&Coti&Juliet]
- Figli Del Caos [Dolcenera]
- 一丝不狗 [林俊杰]
- 秋天的心事 [张珈珈]