《Engel, Ek Sal Jou Saamvat》歌词

[00:00:00] Engel, Ek Sal Jou Saamvat (天使,我想要你的吟诵) - Kurt Darren
[00:00:03] Written by:Loki Rothman
[00:00:07] Ek kort n vakansie ek kort dit nou
[00:00:14] Droom van sak pak petrol trap spring in maak gou
[00:00:22] Hier's al my spaargeld
[00:00:25] Die jaar het my beroof
[00:00:29] Gooi joune in die blik
[00:00:31] Ons spandeer gaan groot
[00:00:39] Sit hom in rat
[00:00:43] Trap hom op die langpad
[00:00:47] Deur die mooi land saam met jou
[00:00:52] Ek wil hier weg kom die jaag van die stad
[00:00:56] Ek wil net ry erens stop langs die pad
[00:00:59] Ek wil die sterre in die donker sien brand
[00:01:03] Kom saam met my ek sal engel jou saam vat
[00:01:07] Ek wil heeldag kaalvoet loop op die strand
[00:01:11] Ek wil my sand-voete rus op die bank
[00:01:15] Ek wil net sak pak en toer deur die land
[00:01:18] Kom saam met my ek sal engel jou saam vat
[00:01:26] Hier's waar ek hoort
[00:01:29] Die see roep my naam
[00:01:33] Kaptein span die seile
[00:01:35] Kaalvoet op die dansbaan
[00:01:41] Somer vakansie
[00:01:44] Beste tyd van die jaar
[00:01:48] Skakel jou foon af los
[00:01:50] Als kom nou ek vat jou saam
[00:01:59] Sit hom in rat
[00:02:02] Trap hom op die langpad
[00:02:06] Deur die mooi land saam met jou
[00:02:11] Ek wil hier weg kom die jaag van die stad
[00:02:15] Ek wil net ry erens stop langs die pad
[00:02:19] Ek wil die sterre in die donker sien brand
[00:02:22] Kom saam met my ek sal engel jou saam vat
[00:02:26] Ek wil heeldag kaalvoet loop op die strand
[00:02:30] Ek wil my sand-voete rus op die bank
[00:02:34] Ek wil net sak pak en toer deur die land
[00:02:38] Kom saam met my ek sal engel jou saam vat
[00:02:48] Sit hom in rat
[00:02:51] Trap hom op die langpad
[00:02:55] Deur die mooi land saam met jou
[00:03:03] Ek wil hier weg kom die jaag van die stad
[00:03:06] Ek wil net ry erens stop langs die pad
[00:03:10] Ek wil die sterre in die donker sien brand
[00:03:14] Kom saam met my ek sal engel jou saam vat
[00:03:18] Ek wil heeldag kaalvoet loop op die strand
[00:03:21] Ek wil my sand-voete rus op die bank
[00:03:25] Ek wil net sak pak en toer deur die land
[00:03:29] Kom saam met my ek sal engel jou saam vat
您可能还喜欢歌手Kurt Darren的歌曲:
随机推荐歌词:
- 怒吼 [张学友&黄敏豪&辜竞&丁一&肖烈刚&田宁&曹广海]
- Sacrifice of Vengeance [Old Man’s Child]
- Boys from the County Hell(Live at the Brixton Academy, 2001|Explicit) [The Pogues]
- 河南大学校歌 [网络歌手]
- 打工贵族 [许志安]
- Hey Tonight [The Rock Army]
- 365日のラブストーリー。 [Sonar Pocket]
- CHILLY CHA CHA [Jessica Jay]
- It Had To Be You [Steve Tyrell]
- Sweet Little Angel [B.B. King]
- Fail Epic [The Presets]
- On Broadway [The Dave Clark Five]
- Imagination [Shirley Bassey]
- We Some Playaz(Amended Version) [crime mob]
- Let It Out(Clean Album Version) [Jim Jones]
- 你欠我一个拥抱的清晨(3D版) [7嫂]
- Little Girl Blue [Yvonne De Carlo]
- I Won’t Be There [Del Shannon]
- No One To Cry To [Eddy Arnold]
- 巴扎嘿语录 [DJ马哥]
- 我喜欢你 [MC诗阳&MC词雅]
- Limbo Rock [Dee Dee Sharp]
- Paper Doll [Frank Sinatra]
- Witch Doctor [David Seville]
- The old Taylor was dead!臣妾现在是钮钴禄泰勒! [早安英文]
- 写给地震中死去的女友(伴奏) [石龙]
- I Know Something That’s Gonna Break Your Heart [Sondre Lerche]
- Be Careful, It’s My Heart [Frank Sinatra]
- 读书郎 [艺术中心]
- Reality(Deep House Remix) [Sunchyme&Johnny Mraz]
- The Count [The Classic Crime]
- Chitty Chitty Bang Bang [Teddybears]
- Right Hand 2 God [Nipsey Hussle]
- Taipei 1231 [Tierpark]
- Play That Funky Music [Soul Deep]
- Por vos [Grupo Red]
- Cuach Mo Lon Dubh Buí [Altan]
- 花儿为什么这样红 [金婷婷]
- Comme Toi [Sarah Riani]
- 最后一次看着你 [马頔]
- 仙剑梦缘(仙剑五前传主题曲) [徐颢菲]