找歌词就来最浮云

《Dit is te goed om waar te wees(Remastered)》歌词

Dit is te goed om waar te wees(Remastered)

[00:00:00] Dit is te goed om waar te wees (Remastered) - Heintje Simons

[00:00:08] Jou ja woord het ek pas van jou gekry

[00:00:12] Dit is te goed om waar te wees

[00:00:18] Ek voel so bly dat jy aan my behoort

[00:00:22] Dit is te goed om waar te wees

[00:00:28] Is dit werklikheid

[00:00:30] Hierdie saligheid

[00:00:32] Om te weet jy dink ook aan my

[00:00:36] Nou weet ek waarom ek so rustloos was

[00:00:40] Ek het maar net gesoek na

[00:00:42] Jou na jou na jou jou jou jou

[00:00:47] Nooit was ek ooit so gelukkig nie

[00:00:50] Dit is te goed om waar te wees

[00:00:56] Jy gee my lewe weer betekenis

[00:01:00] Dit is te goed om waar te wees

[00:01:06] Oral oor het ek 'n maat gesoek

[00:01:10] Iemand wat my sou verstaan

[00:01:14] Eensaamheid het ek so goed geken

[00:01:18] En nou eintlik is jy hier

[00:01:28] Jy het gesê jy het my lief

[00:01:38] Dit is te goed om waar te wees

[00:01:44] Vir my is daar net een dis jy alleen

[00:01:48] Ek dink net aan jou elke dag

[00:01:52] Niks kan ooit swaarder as om vir jou te wag

[00:01:56] Maar jou antwoord aan my was

[00:01:59] Ja o ja o ja ja ja ja

[00:02:03] Nooit was ek ooit so gelukkig nie

[00:02:06] Dit is te goed om waar te wees

[00:02:13] Die mooiste meisiekind sê sy het my lief

[00:02:16] Dit is te goed om waar te wees

[00:02:24] Ek het haar lief en sy vir my

[00:02:32] Ons gaan nou saam die toekoms in

[00:02:40] Ons gaan nou saam die toekoms in

[00:02:48] Ons gaan nou saam die toekoms in

随机推荐歌词: