找歌词就来最浮云

《Ons Soek net Country》歌词

所属专辑: Ek Soek Jou 歌手: Ray Dylan&Elizma Theron 时长: 03:27
Ons Soek net Country

[00:00:00] Ons Soek Net Country - Ray Dylan

[00:00:04] Written by:Thomas Rusi

[00:00:08] Daai jean is so tight aan jou sexy lyf

[00:00:11] Hallo cowboy werk daai tuig

[00:00:15] Staan bietjie nader

[00:00:17] A-ha-a

[00:00:18] Wil jy vergader

[00:00:20] A-ha-a

[00:00:22] Wikkel jou lyfie kom maak 'n draai

[00:00:25] Wat is my naam sal jy dit kan raai

[00:00:29] Ek lees jou gedagtes

[00:00:31] A-ha-a

[00:00:33] Watse gedangtes

[00:00:34] A-ha-a

[00:00:36] Ek's by om te sien

[00:00:38] Ek's bly om te hoor daar's mense soos ek en jy

[00:00:42] Wat sing vir country

[00:00:46] Wat dans op country

[00:00:50] Wat leef vir country

[00:00:53] Ons soek net country

[00:00:57] Wat sing vir country

[00:01:00] Wat dans op country

[00:01:04] Wat leef vir country

[00:01:09] A-ha-a

[00:01:10] Ons soek net country

[00:01:25] Jy lyk so sweet jy's lekker verbei

[00:01:29] Wil jy cowboy dans met my

[00:01:32] Bring die verligting

[00:01:34] A-ha-a

[00:01:36] Ek gee die rigting

[00:01:38] A-ha-a

[00:01:40] Dans met my die hele aand verby

[00:01:43] Kan jy by my hou wys jou moves vir my

[00:01:46] Will you be my cowgirl

[00:01:48] A-ha-a

[00:01:50] Will you be my cowboy

[00:01:52] A-ha-a

[00:01:53] Ek's by om te sien

[00:01:55] Ek's bly om te hoor daar's mense soos ek en jy

[00:02:00] Wat sing vir country

[00:02:04] Wat dans op country

[00:02:07] Wat leef vir country

[00:02:10] Ons soek net country

[00:02:14] Wat sing vir country

[00:02:18] Wat dans op country

[00:02:21] Wat leef vir country

[00:02:27] A-ha-a

[00:02:28] Ons soek net country

[00:02:36] Jy dink jy is beter as 'n cowboy jy dink jy's beter as ek

[00:02:39] Maar langs my dans 'n cowgirls sy maak die manne gek

[00:02:43] 'N man met 'n perd wat die hand werk maak die girls se knieë lam

[00:02:46] So bring jou tou maar maak net gou

[00:02:48] Kyk of jy my kan vang

[00:02:50] Ons sing vir country

[00:02:53] Ons dans op country

[00:02:57] Ons leef vir country

[00:03:00] Ons soek net country

[00:03:04] Ons sing vir country

[00:03:07] Ons dans op country

[00:03:11] Ons leef vir country

[00:03:16] A-ha-a

[00:03:17] Ons soek net country

随机推荐歌词: