找歌词就来最浮云

《Slang In die Gras》歌词

所属专辑: Die Platinum Reeks 歌手: Kurt Darren&Laurika Rauch 时长: 03:12
Slang In die Gras

[00:00:00] Slang In die Gras - Kurt Darren/Laurika Rauch

[00:00:01] Written by:Kurt Darren/Don Kelly/Marc Brendon/Johan Oberholzer

[00:00:15] Jy jy kyk nie meer vir my soos vantevore jy

[00:00:20] Kyk verby

[00:00:22] Jy jy ruik nie meer soos chanel no 5 nie is

[00:00:26] Dit klaar is dit klaar

[00:00:32] Jy jy praat nie meer so mooi voor ons gaan

[00:00:36] Slaap nie jy praat verby

[00:00:38] Jy lees alweer 'n boek maar dis 'n hoofstuk

[00:00:43] Sonder my

[00:00:46] Sonder my

[00:00:49] Daar's 'n slang in die gras hy laat dink my

[00:00:52] Aan jou want jy pik op my

[00:00:54] Soos 'n vis uit die water voor my oã het jy

[00:00:58] Weggegly

[00:01:00] Daar's 'n wolk voor die volmaan en hy hang

[00:01:03] Oor jou en my

[00:01:06] En dit reãn reãn reãn want dis verby

[00:01:20] Jy jy fluister nie my naam as jy hier langs

[00:01:25] My lã en droom nie

[00:01:27] Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie

[00:01:31] Meer kruis nie nie meer kruis nie

[00:01:37] Jy jy hoef nie meer te wag as jy wil gaan of

[00:01:42] Weer probeer

[00:01:43] Jy kan maar aanbeweeg so sonder my ek is

[00:01:48] Okay ek's okay

[00:01:54] Daar's 'n slang in die gras hy laat dink my

[00:01:57] Aan jou want jy pik op my

[00:01:59] Soos 'n vis uit die water voor my oã het jy

[00:02:03] Weggegly

[00:02:05] Daar's 'n wolk voor die volmaan en hy hang

[00:02:08] Oor jou en my

[00:02:11] En dit reãn reãn reãn want dis verby

[00:02:16] En dit reãn reãn reãn maar ek's okay

[00:02:42] En dit reãn reãn reãn want dis verby

[00:02:47] En dit reãn reãn reãn maar ek's okay

随机推荐歌词: