找歌词就来最浮云

《Dis Verby》歌词

所属专辑: Die Platinum Reeks 歌手: Ray Dylan 时长: 03:56
Dis Verby

[00:00:00] Dis Verby - Ray Dylan

[00:00:01] Written by:Nikolaus Presnik

[00:00:08] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:00:14] Het nog 'n kans gekry

[00:00:18] Ek is hier om hier te bly

[00:00:23] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:00:29] Laat ons liefde vlerke kry

[00:00:33] Kom lê jou hart by my

[00:00:39] Elke oomblik sonder jou

[00:00:43] Keer op keer ek't onthou

[00:00:47] Dit is nag om sonder jou te wees

[00:00:54] Elke mooi herinnering

[00:00:59] Het gedagtes teruggebring

[00:01:02] 'N minuut voel 'n ewigheid

[00:01:09] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:01:15] Het nog 'n kans gekry

[00:01:19] Ek is hier om hier te bly

[00:01:24] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:01:30] Laat ons liefde vlerke kry

[00:01:34] Kom lê jou hart by my

[00:01:40] Het elke dag verby gestry

[00:01:44] Soveel keer seergekry

[00:01:48] Dit is nag om sonder jou te wees

[00:01:55] Het probeer om op te staan

[00:02:00] Die alleen wou net nie gaan

[00:02:03] 'N minuut voel 'n ewigheid

[00:02:10] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:02:16] Het nog 'n kans gekry

[00:02:20] Ek is hier om hier te bly

[00:02:25] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:02:31] Laat ons liefde vlerke kry

[00:02:35] Kom lê jou hart by my

[00:02:48] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:02:54] Het nog 'n kans gekry

[00:02:58] Ek is hier om hier te bly

[00:03:03] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:03:09] Laat ons liefde vlerke kry

[00:03:13] Kom lê jou hart by my

[00:03:18] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:03:25] Het nog 'n kans gekry

[00:03:28] Ek is hier om hier te bly

[00:03:34] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:03:40] Laat ons liefde vlerke kry

[00:03:43] Kom lê jou hart by my

[00:03:49] Dis verby

随机推荐歌词: