找歌词就来最浮云

《Kaptein》歌词

所属专辑: Dankie/Thank You Suid Afrika 歌手: Patrizio Buanne 时长: 03:47
Kaptein

[00:00:00] Kaptein (船长) - Patrizio Buanne (帕吉欧)

[00:00:00] Kaptein kaptein kaptein

[00:00:08] Kaptein kaptein kaptein

[00:00:15] Kaptein span die seile

[00:00:19] Kaptein sy is myne

[00:00:22] Daar waar die son opkom

[00:00:24] Daar oor die horison wag sy vir my

[00:00:30] Kaptein span die seile

[00:00:33] Kaptein sy is myne daar waar die son gaan lê

[00:00:39] Het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh

[00:00:44] Sy wag vir my vir my vir my vir my

[00:00:49] Eendag lankgelede

[00:00:52] In my drome

[00:00:54] Was daar n girl soos jy en sy was ver te mooi vir my

[00:01:03] Daar was n eiland vol meisies

[00:01:07] In bikinis en almal lyk soos jy

[00:01:12] En dit was ver te veel vir my

[00:01:18] Kaptein span die seile

[00:01:21] Kaptein sy is myne

[00:01:25] Daar waar die son opkom

[00:01:27] Daar oor die horison wag sy vir my

[00:01:33] Kaptein span die seile

[00:01:36] Kaptein sy is myne daar waar die son gaan lê

[00:01:42] Het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh

[00:01:47] Sy wag vir my

[00:01:51] Eendag op n reë ndag ons alleendag

[00:01:57] Dit was net ek en jy

[00:02:00] Ons het mekaar in n droom gekry

[00:02:06] Daar was n eiland vol kinders by dosyne

[00:02:12] En almal lyk soos jy

[00:02:15] En dit was mooier as mooi vir my

[00:02:21] Kaptein span die seile

[00:02:24] Kaptein sy is myne

[00:02:28] Daar waar die son opkom

[00:02:30] Daar oor die horison wag sy vir my

[00:02:35] Kaptein span die seile

[00:02:39] Kaptein sy is myne daar waar die son gaan lê

[00:02:44] Het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh

[00:02:49] Sy wag vir my

[00:02:55] Kaptein ek wens jy wil my hoor

[00:03:02] Kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor

[00:03:10] Kaptein span die seile

[00:03:14] Kaptein sy is myne

[00:03:18] Daar waar die son opkom

[00:03:20] Daar oor die horison wag sy vir my

[00:03:25] Kaptein span die seile

[00:03:29] Kaptein sy is myne daar waar die son gaan lê

[00:03:34] Het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh

[00:03:39] Sy wag vir my

[00:03:43] Sy wag vir my