找歌词就来最浮云

《Was Ek Maar ’n Digter》歌词

所属专辑: Die Platinum Reeks 歌手: Kurt Darren 时长: 03:42
Was Ek Maar ’n Digter

[00:00:00] Was Ek Maar 'n Digter (我只不过是个诗人) - Kurt Darren

[00:00:01] Written by:Kupido

[00:00:16] Was ek maar n digter sou ek dalk kon beskryf

[00:00:23] Wat jy aan my doen

[00:00:26] En hoe ek oor jou voel

[00:00:31] In gewone taal mag dit klink

[00:00:36] Asof ek oordryf

[00:00:39] As ek probeer hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel

[00:00:48] Ek sal jou lief hê tot die haane ophou kraai

[00:00:55] Tot die leeu en die lam by mekaar gaan lê

[00:01:03] Tot daar stilte oor die aarde kom

[00:01:07] En die wind nie langer waai

[00:01:11] Tot daar gras aan die hemelruim groei sal ek jou lief hê

[00:01:19] Totdat al die woorde van my tong verdwyn

[00:01:27] Tot die hope skaam en die son nie meer wil skyn

[00:01:35] Tot die berge weg sink in die see

[00:01:39] En vir ewig daar bly lê

[00:01:45] Dis hoe lank my liefling

[00:01:48] Ek jou sal lief hê

[00:01:54] Dis jy wat my in gedagtes kan weg voer

[00:02:01] Na die maan en die sterre wat deur my venster loer

[00:02:09] Jy's die warm van n kaggel vuur

[00:02:14] Die sprank van vonkelwyn

[00:02:17] En die son wat die mis vlae soggens laat verdwyn

[00:02:25] Ek is net n mens

[00:02:27] En my swakheid lê by jou

[00:02:33] Hart en siel gee ek

[00:02:35] Daar is niks wat ek weerhou

[00:02:41] Net voor die woorde op raak is daar iets

[00:02:45] Wat ek nog moet sê

[00:02:52] Vir ewig liefling sal ek jou lief hê

[00:02:57] Tot die berge weg sink in die see

[00:03:01] En vir ewig daar bly lê

[00:03:07] Dis hoe lank my liefling

[00:03:10] Ek jou sal lief hê

[00:03:15] Dis hoe lank my liefling

[00:03:18] Ek jou sal lief hê

随机推荐歌词: