《Sjoe-Sjoe》歌词

[00:00:00] Sjoe-Sjoe (Live) - Die Campbells
[00:00:00] Written by:Sidney Simien/Sarah Theron
[00:00:01] Sjoe sjoe
[00:00:03] Sjoe sjoe
[00:00:28] Daai rokkie sit sjoe sjoe
[00:00:31] Jou bene lyk oe oe
[00:00:34] Dis genoeg om oor te sing
[00:00:36] En te droom as ek doe doe
[00:00:39] Daai rokkie sit sjoe sjoe
[00:00:42] My hart klop oe oe
[00:00:44] Ek weet vir my is jy die een
[00:00:47] My liefling doe doe
[00:00:50] Die baan is oopgetrap die poeier dik gestrooi
[00:00:56] Mooiste liggies wat flikker in helder blou en rooi
[00:01:01] Die manne by die bar kyk ons aan vanaand
[00:01:07] Die ouens sê net sjoe sjoe en jy gee my jou hand
[00:01:12] Daai rokkie sit sjoe sjoe
[00:01:15] Jou bene lyk oe oe
[00:01:18] Dis genoeg om oor te sing
[00:01:20] En te droom as ek doe doe
[00:01:23] Daai rokkie sit sjoe sjoe
[00:01:26] My hart klop oe oe
[00:01:29] Ek weet vir my is jy die een
[00:01:31] My liefling doe doe
[00:01:45] As ek jou so rondswaai en teen my lyf vasdruk
[00:01:51] Koningin van die dansvloer jy's my geluk
[00:01:56] Daai rokkie sit sjoe sjoe
[00:01:59] Jou bene lyk oe oe
[00:02:02] Dis genoeg om oor te sing
[00:02:04] En te droom as ek doe doe
[00:02:07] Daai rokkie sit sjoe sjoe
[00:02:10] My hart klop oe oe
[00:02:13] Ek weet vir my is jy die een
[00:02:16] My liefling doe doe
[00:02:18] En as ons gly om die draaie nooi ons die mense saam
[00:02:24] Meer siele meer vreugde kom almal kom dans
[00:02:29] Daai rokkie sit sjoe sjoe
[00:02:32] Jou bene lyk oe oe
[00:02:35] Dis genoeg om oor te sing
[00:02:38] En te droom as ek doe doe
[00:02:40] Daai rokkie sit sjoe sjoe
[00:02:43] My hart klop oe oe
[00:02:46] Ek weet vir my is jy die een
[00:02:49] My liefling doe doe
[00:02:51] Ek weet vir my is jy die een
[00:02:54] My liefling doe doe
[00:02:57] Ek weet vir my is jy die een
[00:03:00] My liefling doe doe
[00:03:02] Sjoe sjoe
您可能还喜欢歌手Die Campbells的歌曲:
随机推荐歌词:
- 幻想林 [志方あきこ]
- Labor In Vain [Linus’ Blanket]
- Sadia [Remix] [Die Form]
- Ten Hundred Lights [Pompeii]
- 季候风 [许健]
- Parachute(Radio Mix) [Cheryl Cole]
- 无敌 [林一峰]
- 爱在漫步 [莫凝[莫小娘]]
- 九百九十朵玫瑰-DJ版-Candy [DJ舞曲]
- シングル·アゲイン [JUJU]
- The Less You Say [Emery]
- Phenomenal Woman [Laura Mvula]
- Isama Mo Ako [Frencheska Farr]
- Shade of You [Daniella Mason]
- No Feelings [Sex Pistols]
- 倩女幽魂+沧海一声笑 [张国荣&许冠杰]
- Suddenly [Mark Vincent]
- I Wanted Everything(2002 Remaster) [Ramones]
- Believe [Great ”O” Music Workout]
- Litty Moses [Joan Baez]
- 2012(It Ain’t the End)(Workout ReMixed) [Workout Remix Factory]
- Can’t Help Lovin’ Dat Man [Movie Maestros&Soundtrack]
- デスメンタル(German Versionのみの収録曲) [ゴールデンボンバー]
- Moanin’ [Mel Tormé]
- L’amour Toujours(New Radio Mix) [Jan Wayne&Marco Lovei&DVZ]
- 今晚(Inst.)(Instrumental) [Mad Clown&BoA]
- Where the Blue of the Night(Meets the Gold of the Day) [The Bachelors]
- Whatever Will Be Will Be (Que Sera Sera) [Doris Day]
- Lakhon Salaam [Kaashif Sahib&A.R. Rahman]
- Werd’ scho werd’n [Rudi Rettich & seine süen]
- 我知道爱 [赵晨唏]
- Der Sommer Mit Dir [Blumchen]
- 我们的十八岁 [贾子童&董梦婷]
- Habiak [Anari]
- Lodi [American Five]
- In the Country [Dando Shaft]
- Somewhere only we know (Cover version) [Heros Man]
- Space Oddity [Union Of Sound]
- Siamese Cat Song [Peggy Lee]
- The Love I Never Had [Mary J. Blige]
- 当爱离别时(当爱离别时(苏青山)) [苏青山]
- 有你的地方是天堂 [徐子崴]