找歌词就来最浮云

《Bloubergstrand se Sonsak》歌词

所属专辑: Uit Die Diepte Van My Hart 歌手: Kurt Darren 时长: 03:01
Bloubergstrand se Sonsak

[00:00:00] Bloubergstrand se Sonsak - Kurt Darren

[00:00:00] Written by:Johan Oberholzer

[00:00:00] Dink jy aan my as jy so in die aande ry verby daai

[00:00:05] Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het

[00:00:10] Want ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe

[00:00:13] Die bloubergstrand se sonsak weer my o laat traan

[00:00:27] Ek skryf al weer 'n briefie

[00:00:29] Ek stuur dit vir my liefie maar sy antwoord my nie terug nie

[00:00:33] Is daar iets wat ek nie weet nie

[00:00:36] Nie eers 'n sms nie

[00:00:38] Of poskaart in 'n bus nie

[00:00:41] Miskien verbeel ek my maar is daar iets wat ek nie weet nie

[00:00:45] Hoop sy't nie van my vergeet nie

[00:00:48] Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai

[00:00:53] Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het want

[00:00:57] Ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand

[00:01:01] Se sonsak weer my o laat traan

[00:01:14] My e pos permanent aan

[00:01:17] Terroriseer die posman

[00:01:19] Sodra hy my sien wag dan hardloop hy die naaste boom uit

[00:01:24] Miskien's sy in 'n oerwoud

[00:01:26] Op see of dalk die kongo

[00:01:29] Ek's baie seker dit is hoekom sy nie vir my terug skryf

[00:01:33] So m re koop ek maar a posduif

[00:01:36] Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai

[00:01:40] Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het want

[00:01:45] Ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand

[00:01:50] Se sonsak weer my o laat traan

[00:01:57] Hoekom doen jy dit aan my

[00:02:00] Dis as of jy lekker kry

[00:02:02] Hoekom doen jy dit aan my

[00:02:05] Dis as of jy lekker kry

[00:02:07] Hoekom doen jy dit aan my

[00:02:10] Dis as of jy lekker kry

[00:02:12] Hoekom doen jy dit aan my

[00:02:14] Ek kan nie op hou wonder

[00:02:17] Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai

[00:02:21] Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het want

[00:02:26] Ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand

[00:02:31] Se sonsak weer my o laat traan

[00:02:34] Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai

[00:02:38] Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het want

[00:02:43] Ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand

[00:02:47] Se sonsak weer my o laat traan

随机推荐歌词: