《Jy’s die Girl》歌词

[00:00:01] Jy's die Girl - Die Campbells
[00:00:03] Written by:Don Kelly
[00:00:04] Jy's die girl van wie ek droom
[00:00:07] Jy's die garing in my broek se soom
[00:00:11] Jy's die girl van wie ek sing
[00:00:14] Jy's die een wat vir my vetkoek bring
[00:00:19] Kan'n man kan'n man dan nie
[00:00:22] 'N bietjie bietjie lief kry nie
[00:00:25] Luister na my bokkie as ek sê
[00:00:31] Ah ah ah
[00:00:33] Jy's die girl vir my
[00:00:36] Jy's die een wat in my hart kom bly
[00:00:40] Jy's die girl vir my
[00:00:44] Jy laat my lekker tot in my tone kry
[00:00:47] Jy's die girl die girl vir my vir my
[00:00:51] Jy's die een wat in my hart kom bly
[00:00:55] Jy's die girl die girl vir my vir my
[00:00:58] Jy laat my lekker tot in my tone kry
[00:01:04] Jy's die girl na wie ek soek
[00:01:07] Jy's die cherrie op my chocolate koek
[00:01:11] Jy's die girl van wie ek sing
[00:01:14] Jy's die een wat vir my koffie bring
[00:01:19] Kan'n man kan'n man dan nie
[00:01:22] 'N bietjie bietjie lief kry nie
[00:01:26] Luister na my bokkie as ek sê
[00:01:31] Ah ah ah
[00:01:33] Jy's die girl vir my
[00:01:36] Jy's die een wat in my hart kom bly
[00:01:40] Jy's die girl vir my
[00:01:43] Jy laat my lekker tot in my tone kry
[00:01:47] Jy's die girl die girl vir my vir my
[00:01:51] Jy's die een wat in my hart kom bly
[00:01:55] Jy's die girl die girl vir my vir my
[00:01:58] Jy laat my lekker tot in my tone kry
[00:02:04] Jy's die girl na wie ek soek
[00:02:07] Jy's die suiker in my pannekoek
[00:02:11] Jy's die girl wat liefde bring
[00:02:15] Jy's die rede hoekom ek so sing
[00:02:19] Ah ah ah
[00:02:20] Jy's die girl die girl vir my vir my
[00:02:24] Jy's die een wat in my hart kom bly
[00:02:27] Jy's die girl die girl vir my vir my
[00:02:31] Jy laat my lekker tot in my tone kry
[00:02:35] Jy's die girl die girl vir my vir my
[00:02:38] Jy's die een wat in my hart kom bly
[00:02:42] Jy's die girl die girl vir my vir my
[00:02:45] Jy laat my lekker tot in my tone kry
[00:02:49] Jy's die girl die girl vir my vir my
[00:02:53] Jy's die een wat in my hart kom bly
[00:02:56] Jy's die girl die girl vir my vir my
[00:03:00] Jy laat my lekker tot in my tone kry
[00:03:06] Na na na na
[00:03:32] Jy's die girl vir my
您可能还喜欢歌手Die Campbells的歌曲:
随机推荐歌词:
- Days With You [FUEL]
- Get Away [曹震豪]
- Strong [Robbie Williams]
- 唱着山歌给党听 [才旦卓玛]
- 自闭症 [常定晨]
- Jesse James(2008 Remaster) [Ry Cooder]
- Youpidou [Alizée]
- 雨のち晴レルヤ [ゆず]
- Come On To Me [Major Lazer&Sean Paul]
- Tempos Modernos [Doris Monteiro]
- She Got Drunk Last Night [Reba McEntire]
- Old Macdonald [儿童歌曲]
- THE RHYTHM IS GONNA GET YOU (130 BPM) [Gloriana]
- I Know Where You Are(Album Version) [Stage]
- I’m Tore Down [Freddie King]
- Highway to Hell [Kids’ Halloween Party]
- Cheguei a Chorar [Paulo César&Marciano]
- Atlas (Carry Your World) [Jewels]
- Stools & Rules [Beady Belle]
- Akvaario [Juno]
- Vida(Dudu Borges Remix) [Ricky Martin]
- Mazurquica modernica [Violeta Para]
- NIIGATA [BOYS AND MEN]
- Sing We Noel [The Kingston Trio]
- My Prayer [Roy Orbison]
- Honeysuckle Rose [Ella Fitzgerald]
- 在希望的田野上 [殷秀梅]
- Andalousie (Andalousie De Francis Lopez) [Luis Mariano]
- 哥妹相见要几时 [晓晴]
- When I Call Your Name [Ameritz Tribute Standards]
- Sonnentanz(120 BPM) [Spinning Music Hits]
- Parece Piada(Ao Vivo) [Henrique & Juliano]
- 让我做你的眼睛 [郝向阳]
- Habit I Can’t Break [Kevin Fowler]
- 《错的人》-错的人迟早会走散,对的人终究会相逢 [简弘亦]
- She Wolf [Scream Out Loud]
- I Believe [SOCO真]
- 我的天使 [达达乐队]
- 牵着你的手 [蝴蝶组合]
- It’s On [Beanie Sigel&Jay-Z]
- 并四(看透爱情看透你 发烧女声版) [雪儿]