找歌词就来最浮云

《Alleen Leen Leen》歌词

所属专辑: Die Platinum Reeks 歌手: Kurt Darren 时长: 03:18
Alleen Leen Leen

[00:00:00] Alleen Leen Leen (利恩只是瘦) - Kurt Darren

[00:00:01] Written by:Marc Brendon/Kurt Darren/Don Kelly

[00:00:07] Buite waai die windjie waar die honde huil

[00:00:10] Waai my weg sy maak my mal

[00:00:14] Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen

[00:00:18] Stap ek deur die storm dit reen reen reen

[00:00:21] Buite buite waai die windjie dat die honde huil

[00:00:25] Waai my weg sy maak my mal

[00:00:28] O daar's n girl wat staan sy maak my mal

[00:00:32] Ja daar's n girl wat staan ek gaan haar haal

[00:00:35] Sy het net daar gesteen sy het nou weg gegaan

[00:00:39] Hier sit ek nou alleen soos die man op die maan

[00:00:43] O daar's n wind wat waai hy ken my naam

[00:00:46] Ja daar's n wind wat waai hy vat my saam

[00:00:50] Hy het haar weg gewaai hy het my omgedraai

[00:00:54] Haar bek het my gepik en sy gaan koning draai

[00:00:57] Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen

[00:01:01] Stap ek deur die storm dit reen reen reen

[00:01:05] Buite buite waai die windjie dat die honde huil

[00:01:08] Waai my weg sy maak my mal

[00:01:20] Buite waai die windjie waar die honde huil

[00:01:23] Waai my weg sy maak my mal

[00:01:26] O daar's n lied wat speel ek kan dit hoor

[00:01:30] Ja daar's n lied wat speel ek is getoor

[00:01:33] O daar's n lied wat speel en ek ken elke reel

[00:01:37] Daai liedjie was vir haar sy het my hart gesteel

[00:01:41] O daar's n ster wat skyn hy vang my oog

[00:01:44] Ja daar's n ster wat skyn die ster is hoog

[00:01:48] Hy was nog altyd daar hy sal nog altyd skyn

[00:01:52] Maar more kom die en my ster verdwyn

[00:01:56] Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen

[00:01:59] Stap ek deur die storm dit reen reen reen

[00:02:03] Buite buite waai die windjie dat die honde huil

[00:02:06] Waai my weg sy maak my mal

[00:02:10] Nou loop ek in die strate en huil huil huil

[00:02:14] Toe loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil

[00:02:17] Buite waai die windjie waar die honde huil

[00:02:21] Waai my weg sy maak my mal

[00:02:25] Altyd sal ek staan aleen leen leen

[00:02:28] Ek ken nie eers haar naam dit reen reen reen

[00:02:32] More is ek bo ek moet net glo

[00:02:35] Waai my terug sy maak my mal

[00:02:39] Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen

[00:02:43] Stap ek deur die storm dit reen reen reen

[00:02:46] Buite buite waai die windjie dat die honde huil

[00:02:50] Waai my weg sy maak my mal

[00:02:54] Nou loop ek in die strate en huil huil huil

[00:02:57] Toe loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil

[00:03:01] Buite waai die windjie waar die honde huil

[00:03:04] Waai my weg sy maak my mal

[00:03:08] Waai my weg sy maak my mal

[00:03:12] Waai my weg sy maak my mal

随机推荐歌词: