《Dis Daai 20 Minute》歌词

[00:00:00] Dis Daai 20 Minute - Heinz Winckler
[00:00:09] Die langpad huistoe lê nog voor
[00:00:13] Ek kon jou verlange op jou voicemail hoor
[00:00:23] Ek weet dis laat
[00:00:24] Baby lekker slaap
[00:00:27] Ek sal jou met 'n soen kom wakker maak
[00:00:31] Mmmmm
[00:00:37] Al waaraan ek kan dink
[00:00:41] Ja al waaraan ek kan aan dink
[00:00:47] Dis daai 20 minute voor ons op moet staan
[00:00:52] Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam
[00:00:56] Ons lê en kyk na mekaar
[00:00:59] Daai stil voor storm
[00:01:01] Kan die heelnag na jou staar
[00:01:05] Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai
[00:01:10] Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai
[00:01:15] En nog 'n minuut daai stil voor die storm
[00:01:19] Steel 'n oomblik of twee
[00:01:24] Ek wag vir die liggies van die stad
[00:01:29] Die maan se strale verlig die kronkelpad
[00:01:38] Sing saam met die songs op die radio
[00:01:43] En elke woord laat my dink aan my en jou
[00:01:52] Al waaraan ek kan dink
[00:01:56] Ja al waaraan ek kan aan dink
[00:02:02] Dis daai 20 minute voor ons op moet staa
[00:02:07] Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam
[00:02:12] Ons lê en kyk na mekaar
[00:02:15] Daai stil voor die storm
[00:02:17] Kan die heelnag na jou staar
[00:02:21] Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai
[00:02:26] Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai
[00:02:30] En nog 'n minuut
[00:02:33] Daai stil voor die storm
[00:02:35] Steel 'n oomblik of twee
[00:02:40] 15 kilometer voor ek langs jou lê
[00:02:44] Voor inkruip tyd en ek moet deur toe sluip
[00:02:49] 10 minute is wat die GPS sê
[00:02:53] Dan gaan ons twee lepel lê
[00:02:57] Dis daai 20 minute voor ons op moet staan
[00:03:02] Dis daai wakker word oomblik
[00:03:05] Met ons twee saam
[00:03:07] Ons lê en kyk na mekaar
[00:03:10] Daai stil voor die storm
[00:03:11] Kan die heelnag na jou staar
[00:03:16] Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai
[00:03:21] Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai
[00:03:25] En nog 'n minuut
[00:03:28] Daai stil voor die storm
[00:03:29] Steel 'n oomblik of twee
[00:03:34] Steel 'n oomblik
[00:03:36] Ja 'n oomblik
[00:03:38] 'N oomblik of twee
您可能还喜欢歌手Heinz Winckler的歌曲:
随机推荐歌词:
- 幸福摩天轮 [陈奕迅]
- 皮皮 [钟立风]
- 忘れはしない [YO-KING]
- Hands Up [Rory Gallagher]
- Where Can I Go (Psalm 139) [Emily Grace]
- April In Paris [Sarah Vaughan]
- Hookywooky [Lou Reed]
- Antonio Vargas Heredia [Imperio Argentina]
- Little Red Rooster [Sam Cooke]
- Me Nace del Corazon [La Hija Del Mariachi]
- Just an Illusion [Barry Biggs&The Royal Ras]
- King Of My Castle(Club Radio Mix) [Yanou]
- Love For Sale [Boney M]
- Wanna Be Your Man [Pokey Lafarge]
- 摧毁 [谢霖]
- Good Fight [Kasabian]
- Can I Steal A Little Love [Frank Sinatra]
- glass [Kasabian]
- 梦想的开始 [何润东]
- Rancho Da Goiabada(Live) [Joao Bosco]
- 雨中的恋人们 [李日朗&蒋雅文]
- Great Selchie Of Shule Skerry [Judy Collins]
- Moonlight Saving Time [Blossom Dearie]
- 这就是我们谈恋爱的最终目的 [晓希]
- (Chorus By ) [Tiger JK]
- 你我之间 [林彦]
- 我依然是你的情人 [胡灵]
- 依旧这么嗨 [小阿诺]
- Apologize [John Lee Hooker]
- 你说别在笑了 [MC寒浩]
- 网络爱情就像一阵风 [伊然]
- Black Swan [Nina Simone]
- So Soon The Morning [Joan Baez]
- Part of Me [Various Artists]
- 怪我滥情 [歌手辞阳]
- My Junk(Rise Cast Version) [Rise Cast]
- Mamma tutto [Artisti Vari]
- Eight Days a Week [The Bornagen Beatles]
- Super Bass [Hip Hop Masters]
- Nessuno [Mina]
- Did You Hate [李在勋]
- 旧生会 [李克勤]