《Jy’s die Girl》歌词

[00:00:00] Jy's die Girl - Die Campbells
[00:00:01] Written by:Don Kelly
[00:00:04] Jy's die girl van wie ek droom
[00:00:07] Jy's die garing in my broek se soom
[00:00:12] Jy's die girl van wie ek sing
[00:00:14] Jy's die een wat vir my vetkoek bring
[00:00:19] Kan 'n man kan 'n man dan nie
[00:00:22] 'N bietjie bietjie lief kry nie
[00:00:26] Luister na my bokkie as ek sê
[00:00:32] Ah ah ah
[00:00:33] Jy's die girl vir my
[00:00:36] Jy's die een wat in my hart kom bly
[00:00:40] Jy's die girl vir my
[00:00:44] Jy laat my lekker tot in my tone kry
[00:00:47] Jy's die girl vir my
[00:00:51] Jy's die een wat in my hart kom bly
[00:00:55] Jy's die girl vir my
[00:00:58] Jy laat my lekker tot in my tone kry
[00:01:04] Jy's die girl na wie ek soek
[00:01:07] Jy's die cherrie op my chocolate-koek
[00:01:12] Jy's die girl van wie ek sing
[00:01:15] Jy's die een wat vir my koffie bring
[00:01:19] Kan 'n man kan 'n man dan nie
[00:01:22] 'N bietjie bietjie lief kry nie
[00:01:26] Luister na my bokkie as ek sê
[00:01:31] Ah ah ah
[00:01:33] Jy's die girl vir my
[00:01:37] Jy's die een wat in my hart kom bly
[00:01:40] Jy's die girl vir my
[00:01:44] Jy laat my lekker tot in my tone kry
[00:01:47] Jy's die girl vir my
[00:01:51] Jy's die een wat in my hart kom bly
[00:01:55] Jy's die girl vir my
[00:01:58] Jy laat my lekker tot in my tone kry
[00:02:04] Jy's die girl na wie ek soek
[00:02:07] Jy's die suiker in my pannekoek
[00:02:11] Jy's die girl wat liefde bring
[00:02:15] Jy's die rede hoekom ek so sing
[00:02:19] Ah ah ah
[00:02:20] Jy's die girl vir my
[00:02:24] Jy's die een wat in my hart kom bly
[00:02:27] Jy's die girl vir my
[00:02:31] Jy laat my lekker tot in my tone kry
[00:02:35] Jy's die girl vir my
[00:02:38] Jy's die een wat in my hart kom bly
[00:02:42] Jy's die girl vir my
[00:02:45] Jy laat my lekker tot in my tone kry
[00:02:49] Jy's die girl vir my
[00:02:53] Jy's die een wat in my hart kom bly
[00:02:56] Jy's die girl vir my
[00:03:00] Jy laat my lekker tot in my tone kry
[00:03:33] Jy's die girl vir my
您可能还喜欢歌手Die Campbells的歌曲:
随机推荐歌词:
- Happy Birthday Yeah! Yeah! Wow! Wow! [ORANGE RANGE]
- 云朵上的羌寨 [阿斯满]
- So Nice [苏永康]
- Is It Love [Gang Of Four]
- Suicidal Thoughts(2005 Remaster|Explicit) [The Notorious B.I.G.]
- Millbrook(Album Version) [Rufus Wainwright]
- Somewhere [Yuck]
- Gash Dem And Light Dem [Chuck Fender]
- Fluir [Carajo]
- 公鹧鸪找打音——“啊姑&姑......我欠打打. [网络歌手]
- Happy House [Ginger Ale]
- Suddenly I See [KT Tunstall]
- Mi Corazon [Diomedes Díaz]
- I Love Paris [Jay Hawkins]
- I’m Here to get my Baby out of Jail [The Everly Brothers]
- In Bloom [Best Guitar Songs&Classic]
- Once There Lived A Fool(12-27-50) [Anita O’Day]
- 爱的天国 [群星]
- 积重难返 [刘辰希]
- 王者之光 [翁元佑]
- Passion Is No Ordinary Word [Graham Parker & The Rumou]
- Diamonds(R.P. Remix) [Hanna]
- Ordinary Girl [Selectracks]
- 情非得已-中/英文版(Cover:庾澄慶)汪定中改編翻唱 [汪定中]
- 一个人哭 [立夏]
- I’m Beginning to See the Light [Duke Ellington&Louis Arms]
- 永不消逝(柔情版) [白一阳]
- (There’ll Be) Peace In The Valley (For Me) [Elvis Presley]
- 我爱你整整十年 [曾凯歌]
- Take Me [Frank Sinatra]
- Beat Me Daddy, Eight To The Bar [The Andrews Sisters]
- Caravan Petrol(2001 Digital Remaster) [Renato Carosone]
- 南北(吉他弹唱demo) [郑冰冰]
- 朋友再会 [孙禹]
- Turn Me On [Jayd Johnson]
- Whiskey Bent And Hell Bound [Jukebox Junctions]
- Only You [Basilio]
- Padam padam [Edith Piaf]
- Any Day Now [Sam Cooke]
- 大约是同志 [曾志伟]
- 悲伤的眼泪逆流成河(50秒铃声版) [孙露]
- 莲师心咒 [甲雍]