《Rebel En Rats》歌词

[00:00:00] Rebel En Rats - Kurt Darren
[00:00:01] Written by:Kurt Darren/Emil Struwig
[00:00:10] Saam in 'n span
[00:00:12] Net soos een man
[00:00:14] Deur strate geloop
[00:00:16] Want ons weet ons kan
[00:00:18] Jong manne in ons glorie
[00:00:20] Die girls wou ons nooit glo nie stories gespin
[00:00:23] Ons was helde daarin
[00:00:26] Soos batman en robin
[00:00:29] Deur dik en dun
[00:00:34] Rebel en rats
[00:00:36] Ons het gewen het die res van ons lewens om te verken
[00:00:41] En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie
[00:00:45] Ons is rebel en rats
[00:00:50] Rebel en rats
[00:00:51] Ons het gewen het die res van ons lewens om te verken
[00:00:57] En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie
[00:01:01] Ons is rebel en rats
[00:01:21] Wingman vir altyd
[00:01:23] My beste pel saam het ons geval en mekaar opgetel
[00:01:29] Jong manne in ons glorie
[00:01:31] Niemand wou ons glo nie dinge begin
[00:01:34] Met ons harte daarin
[00:01:37] Vandag is dit die dinge ja die dinge wat tel
[00:01:45] Rebel en rats
[00:01:47] Ons het gewen het die res van ons lewens om te verken
[00:01:52] En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie
[00:01:56] Ons is rebel en rats
[00:02:00] Rebel en rats
[00:02:02] Ons het gewen het die res van ons lewens om te verken
[00:02:08] En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie
[00:02:12] Ons is rebel en rats
[00:02:31] Dis ons storie
[00:02:33] Dis ons songen uit volle bors sing ons dit saam
[00:02:39] As ons paaie in n ander rigting gaan
[00:02:43] Gaan ons storie saam
[00:02:47] Dis ons storie
[00:02:49] Dis ons songen uit volle bors sing ons dit saam
[00:02:55] As ons paaie in n ander rigting gaan
[00:02:58] Gaan ons storie saam
[00:03:03] Rebel en rats
[00:03:05] Ons het gewen het die res van ons lewens om te verken
[00:03:11] En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie
[00:03:15] Ons is rebel en rats
[00:03:19] Rebel en rats
[00:03:21] Ons het gewen het die res van ons lewens om te verken
[00:03:26] En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie
[00:03:30] Ons is rebel en rats
您可能还喜欢歌手Kurt Darren的歌曲:
随机推荐歌词:
- ronnie monkey [羽果]
- Crazy In My Love [Max[日本]]
- You da One [Tyler Ward]
- On My Own [Katie Quick]
- 分享爱(Live) [郭富城]
- Wanna Fly [S.B.D.W]
- 梦三年,又三年 [范逆]
- Notte di luna calante [Domenico Modugno]
- When You’re Gone [Academy Allstars]
- Lode Al Padre [Ancient Bards]
- Sussudio(12” Mix) [Phil Collins]
- I Forgot To Remember To Forget [Johnny Cash]
- Summertime [Adam Faith]
- Take The Time [V3]
- Lucky Guy(Instrumental) [Modern Talking]
- Jalokivii tiputtelen [Ruudolf]
- Toxic [J.J. Johnson]
- Claudette [The Everly Brothers]
- Chante Avec Moi [HervAc Vilard]
- What Would I Do Without You [Ray Charles]
- Oh Father [Madonna]
- Estrellita (Twinkle, Twinkle, Little Star) [Jaci Velasquez]
- Pose [Daddy Yankee]
- Mama Mother [Cleopatra Stratan]
- Good Morning Blues [Billie Holiday]
- Seasons Of My Heart [Willie Nelson]
- We Are Family [Sister Sledge]
- It Had To Be You [Ray Charles]
- 魔与道 [温拿]
- Never Knew Lonely [InstaHit Crew]
- La Colcha Sucia [Pibes Chorros]
- 茉莉花开 [郭崇勇音乐湾]
- 你是我的全世界 [罗钢]
- 明月逐人来 [0.0 冰幽]
- Blueberry Hill [Louis Armstrong]
- The Story of My Life [Alma Cogan]
- The Surrey With The Fringe On Top [Lena Horne]
- Villonelle [Jacques Douai]
- Fairytale [Pia[韩]]
- 亲亲猪宝贝 [熊孩子]
- 阿妈的期盼 [何乌兰]