《Vat My Vas》歌词

[00:00:00] Vat My Vas - Die Campbells
[00:00:09] Daar oorkant by'n tafel
[00:00:10] Sit'n rooikop met'n javel
[00:00:12] En die meisie kyk die hele aand vir my
[00:00:16] Sy knip vir my haar ogies
[00:00:18] En als lyk baie logies
[00:00:20] Dat die rooikop lus is om met my te vry
[00:00:24] Ek voel soos nooit tevore
[00:00:26] Want die rooikop is gebore
[00:00:28] Met'n lyfie soos'n uurglas hier's my kans
[00:00:32] Sy stuur vir my'n briefie
[00:00:34] Sy skryf sy't hom'ie lief'ie
[00:00:36] Dis net met my wat sy vanaand wil dans
[00:00:39] Vat my bokkie vat my vas
[00:00:41] Oo vat my vas
[00:00:42] Vat my hemp en vat my das
[00:00:45] Oo vat my vas
[00:00:46] Trek my nader as jy fluister
[00:00:49] Oo oo
[00:00:50] En ek sal heel tyd na jou luister
[00:00:54] Ek sal doen wat jy my vra
[00:00:56] Oo vat my vas
[00:00:58] Al die antwoorde is ja
[00:01:00] Oo vat my vas
[00:01:02] Vat my bokkie vat my vas
[00:01:04] Oo oo
[00:01:05] Vat my bokkie vat my vas
[00:01:11] Sy stap toe na my stoel
[00:01:12] As jy weet wat ek bedoel
[00:01:14] Dan hoef ek eintlik verder niks vir jou te sê nie
[00:01:18] Sy gryp my aan my arem
[00:01:20] Daai rooikop was so warem
[00:01:22] Sy vra my of ek haar nie ook wil hê nie
[00:01:25] Vat my bokkie vat my vas
[00:01:27] Oo vat my vas
[00:01:29] Vat my hemp en vat my das
[00:01:31] Oo vat my vas
[00:01:33] Trek my nader as jy fluister
[00:01:35] Oo oo
[00:01:36] En ek sal heel tyd na jou luister
[00:01:40] Ek sal doen wat jy my vra
[00:01:43] Oo vat my vas
[00:01:44] Al die antwoorde is ja
[00:01:47] Oo vat my vas
[00:01:48] Vat my bokkie vat my vas
[00:01:51] Oo oo
[00:01:52] Vat my bokkie vat my vas
[00:01:57] Daar oorkant by'n tafel
[00:01:59] Sit'n rooikop met'n javel
[00:02:01] Maar my eie meisie kyk al skeef na my
[00:02:05] Sy't vlamme in haar ogies
[00:02:07] En als lyk baie logies
[00:02:09] Dat ek glad nie vir die rooikop gaan vry
[00:02:11] Vat my bokkie vat my vas
[00:02:14] Oo vat my vas
[00:02:15] Vat my hemp en vat my das
[00:02:17] Oo vat my vas
[00:02:19] Trek my nader as jy fluister
[00:02:22] Oo oo
[00:02:23] En ek sal heel tyd na jou luister
[00:02:27] Ek sal doen wat jy my vra
[00:02:29] Oo vat my vas
[00:02:31] Al die antwoorde is ja
[00:02:33] Oo vat my vas
[00:02:35] Vat my bokkie vat my vas
[00:02:37] Oo oo
[00:02:38] Vat my bokkie vat my vas
[00:02:42] Vat my bokkie vat my vas
[00:02:45] Oo oo
[00:02:46] Vat my bokkie vat my vas
您可能还喜欢歌手Die Campbells的歌曲:
随机推荐歌词:
- 勇敢 [黄湘怡]
- Ma Nouvelle France [Celine Dion]
- 做吧 [刘家昌]
- メリークリスマスが言えない [稲垣潤一]
- Will You Be There [Pillar]
- 流星群 [navy and ivory]
- 梦醒了 [小魁]
- Blue Stahli [Metamorphosis]
- 二月花 [80年代组合]
- Seven Lonely Days [Georgia Gibbs]
- The Calm Before the Storm(2012 - Remaster) [Pet Shop Boys]
- 万里长城_山南山北走一回_今山古道 [庄学忠]
- Sun Mountain [Walter Becker]
- Home [Little May]
- So This Is Love [Various Artists]
- 冬之恋情 [邓丽君]
- They Listened While You Said Goodbye 1 [Jan Howard]
- 触发 [小虎[男]]
- Plus bleu que tes yeux [Patachou]
- I’d Never Find Another You [Tony Orlando]
- Pancakes [OMFG]
- 网魔 [精彩轩辕]
- Mean eyed cat [Johnny Cash]
- 回忆那么伤 [晨曦初阳]
- San-Ho-Zay [Freddie King]
- Sou Triste por Te Amar [Os Brasas]
- (Bonus Track) Run [Lim]
- 吃鸡吃鸡 [热辣女友]
- 60’s 阻挡 [wookong]
- Khamoshiyan [Jeet Gannguli&Arijit Sing]
- Suck [Nine Inch Nails]
- Zing Went the Strings of My Heart [The Coasters]
- Sig Ikki Nei Kaj [200]
- Warum werde ich nicht satt? [Die Toten Hosen]
- Let The Good Times Roll [Shirley & Lee]
- Corcovado [Antonio Carlos Jobim]
- Flying Robert(Live) [The Tiger Lillies]
- Better Man [5 Seconds of Summer]
- 80-compete-perpetual-英语词汇睡前刷词磨耳朵 [随时随课]
- 你给我听好 [陈奕迅]
- Weisse Wolkenpferde [Heintje Simons]