找歌词就来最浮云

《Sê My》歌词

所属专辑: Se My 歌手: Fredi Nest 时长: 03:32
Sê My

[00:00:00] Sê My (告诉我) - Fredi Nest

[00:00:04] Written by:Fredi Nest

[00:00:08] Sê my

[00:00:11] Sê my

[00:00:15] Sê my toe toe toe sê my

[00:00:19] Ag sê my waarmee jy vang vang vang

[00:00:22] Sê my toe toe toe sê my

[00:00:26] Ag sê my waarmee jy vang

[00:00:30] Ons vaalies soek 'n dam waar ons lekker vis kan vang

[00:00:33] Onder groot koelte bome kan ons lekker sit en droom

[00:00:37] Met wurms soos slange en suntan op ons wange

[00:00:40] My tjomma hier kom 'n ding

[00:00:44] Sê my toe toe toe sê my

[00:00:48] Ag sê my waarmee jy vang vang vang

[00:00:52] Sê my toe toe toe sê my

[00:00:55] Ag sê my waarmee jy vang

[00:01:14] Oom boekas heim 'n smoulies nommer 1 of nommer 4

[00:01:17] Iewers na êrens word die lyne uitgestuur

[00:01:21] En 'n botha word gehaal en die bekers word gevul

[00:01:25] Buite raas die baie maar hierbinne raak dit stil

[00:01:29] Sê my toe toe toe sê my

[00:01:32] Ag sê my waarmee jy vang vang vang

[00:01:36] Sê my toe toe toe sê my

[00:01:39] Ag sê my waarmee jy vang

[00:01:58] Ons vaalies soek 'n dam waar ons lekker vis kan vang

[00:02:02] Sonder motorbote wat gedagtes kan versteur

[00:02:05] Net ek teen die elemente jy weet wat kan gebeur

[00:02:09] Oh tjomma hier kom 'n ding

[00:02:13] Sê my toe toe toe sê my

[00:02:16] Ag sê my waarmee jy vang vang vang

[00:02:20] Sê my toe toe toe sê my

[00:02:24] Ag sê my waarmee jy vang

[00:02:28] Sê my toe toe toe sê my

[00:02:31] Ag sê my waarmee jy vang vang vang

[00:02:35] Sê my toe toe toe sê my

[00:02:39] Ag sê my waarmee jy vang

[00:02:42] Sê my toe toe toe sê my

[00:02:46] Ag sê my waarmee jy vang vang vang

[00:02:50] Sê my toe toe toe sê my

[00:02:53] Ag sê my waarmee jy vang

[00:02:57] Sê my toe toe toe sê my

[00:03:01] Ag sê my waarmee jy vang vang vang

[00:03:05] Sê my toe toe toe sê my

[00:03:08] Ag sê my waarmee jy vang

[00:03:12] Sê my toe toe toe sê my

[00:03:16] Ag sê my waarmee jy vang vang vang

[00:03:19] Sê my toe toe toe sê my

[00:03:23] Ag sê my waarmee jy vang

[00:03:27] Ag sê my waarmee jy vang