找歌词就来最浮云

《Getoor》歌词

所属专辑: Die Platinum Reeks 歌手: Fredi Nest 时长: 03:11
Getoor

[00:00:00] Getoor (蛊惑) - Fredi Nest

[00:00:03] Written by:Fredi Nest

[00:00:07] Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry

[00:00:11] Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my

[00:00:15] Hoe kon ek my hart sommer so verloor

[00:00:19] Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor

[00:00:23] Jy het my getoor

[00:00:26] Ek het my hart verloor

[00:00:30] En nou is ek getoor

[00:00:35] Jy sit goeters aan jou naels dit lyk baie mooi

[00:00:39] Sit mascara aan jou oë en verf jou lippies rooi

[00:00:43] Jou mini rokkies dra die het my byna dood

[00:00:46] Dit maak elke keer dat ek in goed vasloop

[00:00:50] Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry

[00:00:54] Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my

[00:00:58] Hoe kon ek my hart sommer so verloor

[00:01:02] Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor

[00:01:06] Jy het my getoor

[00:01:09] Ek het my hart verloor

[00:01:13] En nou is ek getoor

[00:01:18] Jou boetie wil my slaan hy sê hy't lus vir my

[00:01:22] Hy sê ek's hospital toe as hy my net kan kry

[00:01:26] Jou mama dink ek's oulik maar jou pa is taai

[00:01:30] En ek val uitmekaar as jy jou heupies swaai

[00:01:33] Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry

[00:01:37] Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my

[00:01:41] Hoe kon ek my hart sommer so verloor

[00:01:45] Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor

[00:01:48] Jy het my getoor

[00:01:52] Ek het my hart verloor

[00:01:56] En nou is ek getoor

[00:02:01] Lipstick en mascara en blinkgoed in jou hare

[00:02:05] Diamantjies in jou naeltjie en 'n vlinder op jou bors

[00:02:08] 'N man is nie 'n klip nie al woon hy teen 'n berg

[00:02:12] En ek val uitmekaar uit as jy my met jou lippies terg

[00:02:16] Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry

[00:02:20] Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my

[00:02:24] Hoe kon ek my hart sommer so verloor

[00:02:28] Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor

[00:02:31] Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry

[00:02:35] Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my

[00:02:39] Hoe kon ek my hart sommer so verloor

[00:02:43] Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor

[00:02:46] Jy het my getoor

[00:02:50] Ek het my hart verloor

[00:02:54] En nou is ek getoor

[00:02:58] Ek het my hart verloor

[00:03:01] En nou is ek getoor

随机推荐歌词: