《Rooi Rok Bokkie》歌词

[00:00:00] Rooi Rok Bokkie - Die Campbells
[00:00:00] Written by:Don Kelly/Marc Brendon
[00:00:16] Jy's my hart se punt jy's my kaalvoet kind
[00:00:20] Jy's die mooiste blom wat uit die vrystaat kom
[00:00:23] Jy's my tok tokkie jy's my bok bokkie
[00:00:27] Swaai jou kort rokkie hier langsaan my
[00:00:32] Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah
[00:00:36] Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah
[00:00:40] Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand
[00:00:47] Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah
[00:00:51] Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah
[00:00:55] Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand
[00:01:18] Jy's my ska rumba my lekker ou jan
[00:01:22] Sing liedtjies in die r en dan fluit jy saam
[00:01:25] Jy's my liewe lulu sal jy by my doe doe
[00:01:29] Jy's my meisie meisie van verlangebaan
[00:01:34] Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah
[00:01:38] Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah
[00:01:42] Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand
[00:01:49] Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah
[00:01:53] Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah
[00:01:57] Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand
[00:02:21] Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah
[00:02:25] Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah
[00:02:29] Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand
[00:02:35] Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah
[00:02:40] Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah
[00:02:44] Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand
[00:02:51] Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah
[00:02:55] Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah
[00:02:59] Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand
[00:03:06] Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah
[00:03:10] Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah
[00:03:14] Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand
您可能还喜欢歌手Die Campbells的歌曲:
随机推荐歌词:
- 越过光之桥 [小椋&佳]
- 歌之女 [梅艳芳]
- 草原之夜 [黄琬婷]
- All To Myself Alone [Ray Charles]
- 春风曲 [姚莉]
- Saturday Night [Noisettes]
- 善变的脸 [萧丽珠]
- Darklandcity [Michelle Darkness]
- Monday, Monday [Marianne Faithfull]
- As The Pages Burn [Arch Enemy]
- Sun Halo [Oberhofer]
- A Taste Of Honey [Barbra Streisand]
- Baby不要再让我心碎 [耳机]
- 放手 [林志炫]
- BLOWN AWAY(A.R. Remix) [Kate Project]
- Detective Conan [Cartoons]
- Don’t Say It Baby [Dusty Springfield]
- Calla [Los Iracundos]
- Our Day Will Come [Pam Hall]
- Tim McGraw [Stagecoach Stars]
- Black Crows [Jenny Franck]
- Donne Tes Seize Ans [Charles Aznavour]
- Walking Through the Jungle [The Tiny Boppers]
- I Know Better [Romain Virgo]
- Nuclear, si [Aviador Dro]
- J’ai troqué [Barbara]
- Scegli me [Raiz&Radicanto&Nabil Sala]
- Song of Songs [Perry Como]
- Ain’t That Love [Stevie Wonder]
- She’s Coming ( ) [VolumeCnull]
- 四步找到最适合你的衣服1 [彦婷]
- チョコレートグラビティ [ななひら]
- 小羊羔 [北京蓝天艺术合唱小组]
- Res al Ras [Joan Manuel Serrat]
- ある秋の日のこと [フレンチキス]
- Naranjo en flor [Tango Chino&Caracol]
- B-A-B-Y [Carla Thomas]
- 山水知音 [四郎曲珍]
- Number One [Tove Styrke]
- 为你我受冷风吹(Live) [许茹芸]