《Ek Kan Weer In Liefde Glo》歌词

[00:00:00] Ek Kan Weer In Liefde Glo - Heinz Winckler
[00:00:01] Written by:Ronan Keating/Lars Jensen/Martin M. Larsson/Heinz Winckler/Don Kelly/Marc Brendon
[00:00:04] Jy maak dit
[00:00:06] So maklik
[00:00:08] Om op te staan na al die seer
[00:00:13] Ek sien jou
[00:00:15] Nou langs my
[00:00:16] Jy was nog altyd daar gewees
[00:00:21] Gebreekte
[00:00:23] Beloftes
[00:00:25] Het my weer op my knieë gedwing
[00:00:29] Verlore
[00:00:31] Gebroke
[00:00:33] Maar jy het weer hoop die terug gebring
[00:00:38] Jy't my geleer om weer te glo
[00:00:44] En ek
[00:00:48] Ek kan weer in liefde glo
[00:00:52] Ek kan weer glo aan iets wat
[00:00:55] Groter is as net ek en jy
[00:01:01] Ek
[00:01:04] Ek kan nou weer asem haal
[00:01:08] Ek kan weer terug gaan na die dae
[00:01:12] Toe ek myself kon wees
[00:01:17] Ek kan weer in liefde glo
[00:01:25] Om my lê
[00:01:26] Die skerwe
[00:01:28] En jy pak alles terug in plek
[00:01:32] Daar's niks meer
[00:01:34] Verlore
[00:01:36] En nou voel alles weer perfek
[00:01:41] Jy't my geleer om weer te glo
[00:01:47] En ek
[00:01:51] Ek kan weer in liefde glo
[00:01:55] Ek kan weer glo aan iets wat groter
[00:01:59] Is as net ek en jy
[00:02:07] Ek kan nou weer asem haal
[00:02:11] Ek kan weer terug gaan na die dae
[00:02:14] Toe ek myself kon wees
[00:02:19] Ek kan weer in liefde glo
[00:02:22] Waar sal ons sonder liefde wees
[00:02:29] Jy't my geleer om weer te glo
[00:02:35] En ek
[00:02:38] Ek kan weer in liefde glo
[00:02:43] Ek kan weer glo aan iets wat groter
[00:02:47] Is as net ek en jy hapte ek en jy
[00:02:52] Ek
[00:02:55] Ek kan nou weer asem haal
[00:02:59] Ek kan weer terug gaan na die dae
[00:03:02] Toe ek myself kon wees
[00:03:07] Ek kan weer in liefde glo
您可能还喜欢歌手Heinz Winckler的歌曲:
随机推荐歌词:
- 再说一次我爱你 [顾峰]
- Doing Fine (Without You) [Pixie Lott]
- I’m Sorry [曾路得]
- ダイヴフォーユー [Boom Boom Satellites]
- Aurora [Dark Lunacy]
- 第153集_致命要挟 [我影随风]
- 顶卡花 [儿童歌曲]
- My Man’s Gone Now [Julie London]
- キンちゃん电波はバリ3です! [高橋美佳子]
- Llorarás, Llorarás [Anibal Troilo Y Su Orques]
- After You’ve Gone [Johnny Preston]
- Tung Ge [3 Cha Dance]
- I Hear a Rhapsody [Frank Sinatra]
- Jessica(Alternate Version) [The Beau Brummels]
- Arca De Noe [Carmen Miranda&Anita O’Da]
- Two Black Cadillacs [Stagecoach Nation]
- Sweet Girl [IA&daniwellP]
- Save My Soul [JOJO]
- Front, Back & Side to Side [UGK]
- Sam Magee [Johnny Horton]
- 松鼠魔法祭 [洛天依]
- The Cool, Cool River [Paul Simon]
- Bujang Lapok 2.0 [Back2Basixx]
- 新年好 [东方依依]
- ガラクタ (破碎) [Spitz]
- (悲伤的自言自语) [任昌丁]
- 梦想与现实的距离 [董阳]
- Say It Isn’t So [Aretha Franklin]
- 放弃了一个喜欢了很久的人 [小北[主播]]
- Mrs Santa Claus [Nat King Cole]
- O Sol e a Peneira [O Teatro Mágico]
- Estoy Enamorado [Felipe Pelaez&Luis F Pea]
- 君曜日 [スキマスイッチ]
- Sacrifice [The Brymers]
- Baby What Else Can I Do? [Ella Fitzgerald&Massimo F]
- Flaco Loco [Nelson Padron&Paquito Hec]
- Big Rock Candy Mountain [Ameritz Kids Club]
- Answer Me, My Love [Etta Jones]
- 山里的女人喊太阳 [常思思]