《Angeline》歌词

[00:00:00] Angeline - Robbie Wessels
[00:00:16] Al bly ek in die Noorde
[00:00:19] Altyd luister na my woorde
[00:00:23] My vals kitaar akkoorde van kleins
[00:00:31] Wil my skel oor al my klere
[00:00:35] My troos na al my sere
[00:00:39] En die wawyd oopstaan deure net sy
[00:00:47] Wil jy weet waaroor ek treur
[00:00:51] Klop klop saggies teen my deur
[00:00:54] Is my hart nog steeds so seer soos laas jaar
[00:01:03] Wou jy weet waaroor ek huil
[00:01:06] Is my kamer nou so vuil
[00:01:10] Sou jy alles kon verruil vir liefde
[00:01:18] Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
[00:01:26] Jy't gister weer te veel na ons verlang
[00:01:34] Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
[00:01:43] Gister het die griep my weer gevang
[00:02:06] In die maan se diepste krake
[00:02:09] Los haar eie seer tot later
[00:02:13] Les my dors as ek ontwater
[00:02:17] Nog steeds raak ons die paaie somtyds byster
[00:02:25] Altyd naby om te luister
[00:02:29] As die duiwel somtyds kom fluister in my oor
[00:02:37] Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
[00:02:45] Want jy't gister weer te veel na ons verlang
[00:02:53] Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
[00:03:01] Gister het die griep my weer gevang
[00:03:09] Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
[00:03:16] Want jy't gister weer te veel na ons verlang
[00:03:24] Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
[00:03:33] Gister het die griep my weer gevang
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- I Believe [Elvis Presley]
- September [Rebekka Bakken]
- 千年祈祷 [雪儿达娃]
- Für immer [Klee]
- Stepping Outside the Circle [Shadows Fall]
- Open All Night(Live at the Point Theatre, Dublin, Ireland - November 2006) [Bruce Springsteen With Th]
- Asereje [杜丽莎&Serena]
- 岁岁念 [叶里]
- Raconte-Moi... [Stacey Kent]
- Right [Callalily]
- El que siempre fui [Café Quijano]
- Baby Come Back [The Equals]
- Restless [Ultimate Spinning Workout]
- More Than Words (A Tribute to Extreme) [Ameritz Tribute Standards]
- Cama y Mesa(Cama E Mesa) [Denise De Kalafe]
- Ticket to Ride [F4]
- I’ll Be There [Jack Vidgen]
- I’ve Got the World on a String(Remaster) [Louis Prima]
- I Believe in the Man in the Sky [Elvis Presley]
- Lush Life [Carmen McRae]
- (2016 ver.) [YB]
- Can\’t Stop Now [Keane]
- Sunrise On The Sea [Dan Gibson]
- Shape Of My Heart(Soul Solution Radio Mix) [Backstreet Boys]
- A-Tisket, A-Tasket [Ella Fitzgerald]
- Angel Eyes [Love And Theft]
- 七字另类 [MC盛子负]
- Willow Weep For Me [Nina Simone]
- 只想做你的公主 [戴阳]
- When God Ran [Phillips & Craig & Dean]
- 那年今日 [邱宇]
- Book Burner [Pig Destroyer]
- Camim Di Bo Sorriso [Lura&Teofilo Chantre]
- What Faith Can Do [Kutless]
- 探狱情怨 [蔡秋凤]
- 完美女人(新版) [依依]
- Try a Little Tenderness [Aretha Franklin]
- The Mute [Radical Face]
- 观音心咒 Chenrezig mantra [佛教音乐]
- Abschied(Alternative Version)(Alternate Version) [Marathonmann]
- 乙女式れんあい塾 [徳井青空&楠田亜衣奈]