找歌词就来最浮云

《Hou Vas Jou Matras》歌词

所属专辑: My Vissermanvriend Se Pa 歌手: Robbie Wessels 时长: 02:18
Hou Vas Jou Matras

[00:00:00] Hou Vas Jou Matras - Robbie Wessels

[00:00:06] Daar's net een ding van

[00:00:07] Die Vrystaat waarna ek verlang

[00:00:10] Dis die seunskoshuis op

[00:00:12] Kroonstad se onderste gang

[00:00:15] In kamer 23 het ek gebly

[00:00:19] Saam die grootste kakmaker

[00:00:22] Van die kontrei

[00:00:23] Hou vas jou matras

[00:00:26] Want De Vos is weer los

[00:00:28] Hou vas jou matras

[00:00:30] Want De Vos is weer los

[00:00:33] Henno De Vos bly naby aan

[00:00:36] Steynsrus en sy pa en sy ma

[00:00:39] Aanvaar hom soos hy is

[00:00:46] Naby die badkamer aan

[00:00:48] Die einde van die gang

[00:00:50] Hang 'n bloedrooi gedaante

[00:00:52] Hulle noem 'n brandslang

[00:00:54] Rustig staan jy op

[00:00:57] Niks gaan mos gebeur

[00:00:58] Maar sodry jy op die toilet sit

[00:01:01] Gaan niks vir Henno keer

[00:01:03] Hou vas jou matras

[00:01:06] Want De Vos is weer los

[00:01:08] Hou vas jou matras

[00:01:10] Want De Vos is weer los

[00:01:13] Henno De Vos bly naby aan

[00:01:15] Steynsrus en sy pa en sy ma

[00:01:19] Aanvaar hom soos hy is

[00:01:25] De Vos is 'n bliksem

[00:01:28] Almal weet dit hier

[00:01:30] Van muis tot meerkat biltong

[00:01:32] Deel hy met plesier

[00:01:34] Maar voor jy daaraan eet

[00:01:36] Hier lê die geheim

[00:01:38] Laat hy eers daaraan proe

[00:01:40] Dan wen jy dalk sy game

[00:01:42] Hou vas jou matras

[00:01:45] Want De Vos is weer los

[00:01:48] Hou vas jou matras

[00:01:49] Want De Vos is weer los

[00:01:52] Henno De Vos bly naby aan

[00:01:55] Steynsrus en sy pa en sy ma

[00:01:59] Aanvaar hom soos hy is

[00:02:01] Henno De Vos bly naby aan

[00:02:04] Steynsrus en sy pa en sy ma

[00:02:07] Aanvaar hom aanvaar hom soos hy is

随机推荐歌词: