找歌词就来最浮云

《Engele》歌词

所属专辑: Gee My 歌手: Arno Jordaan 时长: 04:22
Engele

[00:00:15] Die tyd is nou verby

[00:00:18] Jou hande is nie warm nie, jy kan nie langer bly

[00:00:28] Jou oë het my gegroet

[00:00:31] Ek wil jou nie so los nie, maar die lewe sê ek moet

[00:00:41] Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was

[00:00:47] En ek maak jou aan my hart se ritme vas

[00:00:53] Want daar is Engele, wat waak oor jou,

[00:00:57] Wat jou hand in die lig en donker vas sal hou

[00:01:06] Daar is Engele wat by jou staan, wat jou dra op die wind

[00:01:11] en gaan waar jy gaan

[00:01:19] En die tyd sal my net liewer maak vir jou

[00:01:26] En die jare sal ons drome verder bou

[00:01:45] Gesigte teen die muur

[00:01:48] Die drome van ons ure saam, is elke oomblik hier

[00:01:58] Die dag het jou kom haal

[00:02:01] En om jou weer te sien sal ek met als in my betaal

[00:02:10] Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was

[00:02:17] En ek maak jou aan my hart se ritme vas

[00:02:23] Want daar is Engele, wat waak oor jou,

[00:02:26] Wat jou hand in die lig en donker vas sal hou

[00:02:36] Daar is Engele wat by jou staan, wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan

[00:02:49] En die tyd sal my net liewer maak vir jou

[00:02:55] En die jare sal ons drome verder bou

[00:03:02] Die tyd is nou verby

[00:03:05] Jou hande is nie warm nie, jy kan nie langer bly

[00:03:15] Jou oë het my gegroet

[00:03:18] Ek wil nie van jou weggaan nie, maar die lewe sê ek moet

[00:03:24] Ah...Jy, jy

[00:03:28] Engele wat waak oor jou, wat jou hand in die lig en die donker vas sal hou

[00:03:39] Daar is Engele wat by jou staan, wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan

[00:03:53] En die tyd sal my net liewer maak vir jou

[00:03:59] En die jare sal ons drome verder bou

您可能还喜欢歌手Arno Jordaan的歌曲:

随机推荐歌词: