找歌词就来最浮云

《Net Vir Jou(Bonussnit)》歌词

所属专辑: Hier naby Jou 歌手: Nicholis Louw 时长: 04:06
Net Vir Jou(Bonussnit)

[00:00:00] Net Vir Jou (Bonussnit) - Nicholis Louw

[00:00:01] Written by:Nicholis Louw/Don Kelly/Marc Brendon

[00:00:09] Jy kyk altyd weg as jy praat met my

[00:00:14] Die snik in jou woorde sê dit duidelik

[00:00:19] Lets in jou breek en jy sê vir my

[00:00:23] Dit maak jou seer maar ek gaan seerkry

[00:00:29] Trane loop oor my hande

[00:00:37] Jou liefde hou my op die reguit pad want ek lewe

[00:00:47] Net vir jou

[00:00:51] Net vir jou

[00:00:56] Net vir jou

[00:01:01] Net vir jou

[00:01:16] 'N Dag sonder jou is 'n ewigheid

[00:01:21] Want jy is my hele lewe

[00:01:26] Maar jy weet jy's vry om jou vlerke te sprei

[00:01:30] Jou hart gaan breek want daar's fout met my

[00:01:37] Trane loop oor my hande

[00:01:44] Jou liefde hou my op die reguit pad want ek lewe

[00:01:54] Net vir jou

[00:01:58] Net vir jou

[00:02:03] Net vir jou

[00:02:08] Net vir jou

[00:02:15] Die lewe voor jou was 'n lewe sonder vrede

[00:02:19] En toe kom jy en wys vir my die regte pad

[00:02:24] Jy is altyd daar leer my al jou waardes

[00:02:29] Jy weet ek werk nie sonder jou

[00:02:55] 'N Dag sonder jou is 'n ewigheid

[00:03:01] Trane loop oor my hande

[00:03:08] Jou liefde hou my op die reguit pad want ek lewe

[00:03:18] Net vir jou

[00:03:22] Net vir jou

[00:03:27] Net vir jou

[00:03:32] Net vir jou

[00:03:37] Net vir jou

[00:03:42] Net vir jou

[00:03:46] Net vir jou

[00:03:51] Net vir jou

随机推荐歌词: