《Kyk diep in my o》歌词

[00:00:00] Kyk diep in my oë - Monique/Elizma Theron/Ray Dylan/Nicholis Louw
[00:00:01] Written by:Niel Schoom
[00:00:07] Wat voel dan beter as liefde
[00:00:11] Daai gevoel wat jou laat aand wakker hou
[00:00:15] Niks is tog meer as mooi woorde
[00:00:18] Daai oomblikke wat ons vashou
[00:00:23] Dis daai doellose aande
[00:00:27] Die lag en stories en jou hand vashou
[00:00:31] Daai stoute trek in jou oë
[00:00:34] Daai spieëls waarvan ek so hou
[00:00:41] Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my
[00:00:46] Dis waar liefde in my bly
[00:00:50] Wat jy sien is wat jy kry
[00:00:57] Kyk diep in my oë en jy sal weet
[00:01:02] Jy is als waarvan ek hou
[00:01:06] En my hart behoort aan jou
[00:01:12] En op wolk nommer nege wil ek bly
[00:01:16] Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
[00:01:23] Oral om my sien ek jou
[00:01:27] Ek maak my oë toe en ek weet jy's daar
[00:01:31] My klere ruik sommer na jou
[00:01:35] Die maan en die sterre spel jou naam
[00:01:39] O jou lippe vertroos my
[00:01:43] Jou glimlag steel die hart uit my
[00:01:47] Dis in jou stem en jou woorde
[00:01:51] Net die plek sal ek ook kry
[00:01:57] Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my
[00:02:02] Dis waar liefde in my bly
[00:02:06] Wat jy sien is wat jy kry
[00:02:13] Kyk diep in my oë en jy sal weet
[00:02:18] Jy is als waarvan ek hou
[00:02:22] En my hart behoort aan jou
[00:02:25] Behoort aan jou
[00:02:28] En op wolk nommer nege wil ek bly
[00:02:32] Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
[00:02:40] Verliefdheid kan jy nêrens koop nie
[00:02:44] Niemand kan jou daarvan keer nie
[00:02:48] Niks voel beter as daai simpelgeit
[00:02:56] Daai gevoel kan jy nie kies nie
[00:03:00] Tot jy dit voel sal jy nie weet nie
[00:03:04] Dis waar alles tog begin
[00:03:13] Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my
[00:03:18] Dis waar liefde in my bly
[00:03:22] Wat jy sien is wat jy kry
[00:03:28] Kyk diep in my oë en jy sal weet
[00:03:34] Jy is als waarvan ek hou
[00:03:38] En my hart behoort aan jou
[00:03:41] Behoort aan jou
[00:03:44] En op wolk nommer nege wil ek bly
[00:03:48] Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
[00:03:53] By jou kry
[00:03:56] En op wolk nommer nege wil ek bly
[00:04:00] Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
[00:04:05] By jou kry
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw&Ray Dylan&E的歌曲:
随机推荐歌词:
- 女人 [童安格]
- I Wanna Get High(Explicit) [Cypress Hill]
- Fly to the Moon [Michael W. Smith]
- I Miss You So Much [TLC]
- 卑微角色 [苏雪]
- I’m Not Sorry [Eric Bellinger&DEAN]
- 痛苦的回忆 [潇俊郎]
- 岸 [杨慕]
- My Name Is Human(Explicit) [Highly Suspect]
- 黑色猫咪 [Turbo]
- Ballad of a Teenage Queen [Johnny Cash]
- Baby, Let It Out [Chris Shiflett]
- Blueberry Hill [Louis Armstrong]
- JUST A KISS [The Band]
- All’s Quiet On The Eastern Front [Ramones]
- La voix du Crooner(Live) [Francis Cabrel]
- Christmas Wrapping [Christmas Hits&Kid’s Chri]
- Running Bear [Nashville Fantasy]
- Band of Gold [Don Cherry]
- She’s Like the Wind (From [Soundtrack/Cast Album]
- I Apologise [Aretha Franklin]
- MOU DAIJYOUBUDAKARANE [LIFE]
- Tears And Roses [Al Martino]
- 神武雨霖铃 [泠鸢yousa&泠鸢yousaの呆萌忆]
- 等你在相思渡口(伴奏) [陈克庆]
- Beauty And The Beast [Nana Mouskouri]
- Words Of Love [Buddy Holly]
- Strange Things Happening [Etta James]
- Restless Kid(Hd Remastered Edition) [Johnny Cash]
- Flip Flop And Fly [Pat Boone]
- Together Again [Exitos Actuales]
- Kill to Love You [布袋寅泰&Matt Tuck]
- More Like You [Sissel Kyrkjebo]
- 快乐的唱吧 [邹玘儿]
- La vi llegar [Jorge Valdez]
- Daddy’s Little Girl [The Mills Brothers]
- Every Breath You Take [Hit Co. Masters]
- How’s the World Treating You? [Elvis Presley]
- The Wonder Of You [The Platters]
- Fancy [Iggy Azalea&Charli XCX]
- いつもの病気 [ゆず]
- Think [James Brown&The Famous Fl]