找歌词就来最浮云

《Kom Ons Braai》歌词

所属专辑: Liggroen Doringbome 歌手: Stefan Ludik 时长: 03:21
Kom Ons Braai

[00:00:00] Kom Ons Braai - Stefan Ludik

[00:00:08] Dis Sondag middag met my girl

[00:00:10] En die sonnetjie skyn

[00:00:15] Sy lyk onrustig so ek gooi haar

[00:00:17] Toe 'n glasie wyn

[00:00:21] Sy sê kom ons eet 'n pizza

[00:00:23] Ek sê nee girl ons maak pizza by die huis

[00:00:29] Dis veels te warm fancy aantrek

[00:00:31] En ek baie lus vir vleis

[00:00:35] Ek wil net braai

[00:00:42] Ek wil net braai

[00:00:51] Toe lui die klokkie die deur

[00:00:53] Gaan oop en almal is daar

[00:00:58] My hele familie en paar pelle van die bar

[00:01:04] En ek sê julle ek wil nie kuier

[00:01:06] Ek het kopseer so ek rus maar by die huis

[00:01:11] My tannie sê kom boetie jy sal

[00:01:13] Beter voel kyk al die lekker bakke vleis

[00:01:18] Ons wil net braai

[00:01:25] Ons wil net braai

[00:01:34] Ek sien my girl raak kwaai

[00:01:35] So ek gooi haar nog 'n glasie wyn

[00:01:41] Ons wou alleen braai en nou's

[00:01:43] Ons planne down the drain

[00:01:47] Ek sê toe jammer bokkie hoop

[00:01:50] Jy mind nie al die mense by die huis

[00:01:54] En sy sê ag dis ok ek't eintlik

[00:01:57] Lus vir lekker kuier en vir vleis

[00:02:01] So kom ons braai

[00:02:08] So kom ons braai

[00:02:16] Ay ay

[00:02:17] Afrikaaners hou van braai

[00:02:20] Engelse hou van braai

[00:02:24] Ja almal hou van braai

[00:02:27] Braai

[00:02:30] Ek wil net braai

[00:02:38] So kom ons braai

[00:02:46] Almal hou van braai

[00:02:53] Ek wil net braai braai braai braai

您可能还喜欢歌手Stefan Ludik的歌曲:

随机推荐歌词: