找歌词就来最浮云

《Angeline》歌词

所属专辑: Halley se Komeet 歌手: Robbie Wessels 时长: 04:08
Angeline

[00:00:00] Angeline - Robbie Wessels

[00:00:01] Written by:Robbie Wessels

[00:00:16] Al bly ek in die noorde

[00:00:19] Altyd luister na my woorde

[00:00:23] My vals kitaar akoorde van kleins

[00:00:31] Wil my skel oor al my klere

[00:00:35] My troos na al my sere

[00:00:39] En die wawyd oop staan deure net sy

[00:00:47] Wil jy weet waaroor ek treur

[00:00:51] Klop klop saggies teen my deur

[00:00:54] Is my hart nogsteeds so seer soos laasjaar

[00:01:03] Wou jy weet waaroor ek huil

[00:01:06] Is my kamer nog so vuil

[00:01:10] Sou jy alles kon verruil vir liefde

[00:01:18] Ek pluk vir jou n sonneblom langs die pad angeline

[00:01:26] Jy t gister weer te veel na ons verlang

[00:01:34] Ek pluk vir jou n sonneblom langs die pad angeline

[00:01:43] Gister het die griep my weer gevang

[00:02:06] In die maan se diepste krater

[00:02:09] Los haar eie seer tot later

[00:02:13] Les my dors as ek ontwater

[00:02:17] Nogsteeds

[00:02:21] Raak ons die paaie somtyds byster

[00:02:25] Altyd naby om te luister

[00:02:29] As die duiwel soms kom fluister

[00:02:33] In my oor

[00:02:37] Ek pluk vir jou n sonneblom langs die pad angeline

[00:02:45] Want jy t gister weer te veel na ons verlang

[00:02:53] Ek pluk vir jou n sonneblom langs die pad angeline

[00:03:01] Gister het die griep my weer gevang

[00:03:09] Ek pluk vir jou n sonneblom langs die pad angeline

[00:03:16] Want jy t gister weer te veel na ons verlang

[00:03:24] Ek pluk vir jou n sonneblom langs die pad angeline

[00:03:33] Gister het die griep my weer gevang