《Hou My Vas Stywer Vas》歌词

[00:00:00] Hou My Vas Stywer Vas - David Fourie
[00:00:04] Written by:Wolfgang G. Herrmann/Bern Meinunger/Don Kelly/Marc Brendon
[00:00:08] In jou oë sien ek als
[00:00:12] O ek weet dit is nie verlore nie
[00:00:16] Daardie jeans is so iche
[00:00:20] Daar's so baie wat jy my kan leer
[00:00:24] Sal jy my wil kom wys
[00:00:28] Sê my wanneer breek ons die ys
[00:00:31] Dis vir woorde ek weet
[00:00:34] Maar ons kan ook nie keer
[00:00:35] Moet ons dit maar probeer
[00:00:39] Is dit nou is dit nooit
[00:00:41] Is dit nou is dit nooit
[00:00:43] Ja ons nie weer die dieselfde wees
[00:00:47] As jou lyf my verlei
[00:00:49] As jou lyf my verlei
[00:00:51] Dan weet ek jy kon my gedagtes lees
[00:00:55] Sal jy my wil kom wys
[00:00:58] Sê my wanneer breek ons die ys
[00:01:02] Dis vir woorde ek weet
[00:01:04] Maar ons kan ook nie keer
[00:01:06] Moet ons dit maar probeer
[00:01:10] Hou my vas stywer vas
[00:01:12] Dit is donker dit's nag
[00:01:14] Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
[00:01:18] Dit is kalm daar buite
[00:01:19] Dis is chaos in my
[00:01:22] Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy
[00:01:25] Hoe my vas stywer vas
[00:01:27] Dit is donker dit's nag
[00:01:29] Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
[00:01:33] Dit is kalm daar buite
[00:01:35] Dis is chaos in my
[00:01:37] Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy
[00:01:44] Kom ek gee jou my hand
[00:01:47] Want ek hoor 'n gegillery kom
[00:01:51] Hou my styf teen jou vas
[00:01:54] Wanneer hou al die vrae op
[00:01:58] Sal jy my wil kom wys
[00:02:02] Sê my wanneer breek ons die ys
[00:02:06] Dis vir woorde ek weet
[00:02:08] Maar ons kan ook nie keer
[00:02:10] Moet ons dit maar probeer
[00:02:14] Hou my vas stywer vas
[00:02:16] Dit is donker dit's nag
[00:02:18] Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
[00:02:21] Dit is kalm daar buite
[00:02:23] Dis is chaos in my
[00:02:25] Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy
[00:02:29] Hoe my vas stywer vas
[00:02:31] Dit is donker dit's nag
[00:02:33] Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
[00:02:37] Dit is kalm daar buite
[00:02:39] Dis is chaos in my
[00:02:41] Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy
[00:02:45] Hou my vas stywer vas
[00:02:47] Dit is donker dit's nag
[00:02:49] Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
[00:02:52] Dit is kalm daar buite
[00:02:54] Dis is chaos in my
[00:02:56] Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy
[00:03:00] Hoe my vas stywer vas
[00:03:02] Dit is donker dit's nag
[00:03:04] Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
[00:03:08] Dit is kalm daar buite
[00:03:10] Dis is chaos in my
[00:03:12] Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy
[00:03:16] Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy
您可能还喜欢歌手David Fourie的歌曲:
随机推荐歌词:
- 情是那么笨(Live) [刘德华]
- 狂野如我 [张国荣]
- Anna kaikkien kukkien kukkia [Olli Lindholm]
- Feeding Line [Boy And Bear]
- Goodbye (Hair) (Album) [Pissed Jeans]
- Only A Game(Album Version) [The Psychedelic Furs]
- On The Wire [Sisters of Mercy]
- 「モノノケダンス」(TV Edit) [和田薫]
- I Was a Teenage Anarchist [Against Me!]
- When The World Was Young [Nat King Cole]
- Until Then [Ray Price]
- (Live) [Psy]
- Today’s Teardrops [Roy Orbison]
- Honey Love [The Drifters]
- Congratulations [Ricky Nelson]
- 【京剧】二进宫 [金少山&谭小培]
- Intermission [Portugal. The Man]
- 【粤剧】碧玉簪 [新马师曾&邓碧云]
- MOSTRA UN PO’ D’AMORE [Bassi Maestro]
- 我记得 [石天天]
- COME WITH ME [倖田來未]
- Ultimo Sonho [Nelson Gonalves]
- Manifesto Futurista Della Nuova Umanità(Live) [Vasco Rossi]
- A Primeira Vez [Joao Gilberto]
- 我要吃肉肉(伴奏) [何曼婷]
- Security [Otis Redding]
- 把悲伤留给自己 [范媛媛]
- Something Stupid [Jessica Mauboy&Isaiah Fir]
- 草原的月光 [天边阿彪]
- Twilight Time [The Platters]
- Hello Walls [Johnny Tillotson]
- 今年更加好 [龙飘飘]
- Found Love(Radio Edit) [Roger Martin]
- 不易 [李娜慧]
- 威扬迎来幸运红 [华语群星]
- La Mona Jacinta [Fammy]
- 夜话白鹭·诺言错 [凌之轩]
- You Can’t Be True Dear [Vera Lynn]
- Gefunden Und Wieder Verloren [Dennie Christian]
- Sweet Surrender [Helene Fischer]
- 第1690集_傲世九重天 [我影随风]
- 恋爱大过天(Live) [Twins]