《Smag Na Jou》歌词

[00:00:00] Smag Na Jou - Len Muller
[00:00:20] Written by:L Muller
[00:00:41] Probleme raak groot as geloof verdwyn
[00:00:45] Mense lyk vreemd as die lug wegkwyn
[00:00:50] Berge is groot en my woorde klein
[00:00:54] Skyn op die pad wat na jou toe lei
[00:01:00] Jy moenie so ver wees nie
[00:01:04] Moenie so ver wees nie
[00:01:08] Want jys die asem in my
[00:01:11] Die lug op my pad
[00:01:13] Ek kan nie sonder jou leef nie
[00:01:17] En my ontdekkings in toom
[00:01:20] Is dat ek jou verloon
[00:01:23] Alles in my smag na jou
[00:01:26] Ek smag na jou
[00:01:31] Ek smag na jou
[00:01:35] Ek smag na jou
[00:01:40] Ek smag na jou
[00:01:44] Ek smag na jou
[00:01:50] Gee my tog vlerke op die wind wil ek gly
[00:01:54] Ver bo die twyfel wat in my kom bly
[00:01:59] Vol van myself en die leun sluk my in
[00:02:03] Daar waar ek eindig is waar jy begin
[00:02:09] Jy moenie so ver wees nie
[00:02:11] Moenie so ver wees nie
[00:02:14] Moenie so ver wees nie
[00:02:17] Want jys die asem in my
[00:02:20] Die lug op my pad
[00:02:22] Ek kan nie sonder jou leef nie
[00:02:26] En my ontdekkings in toom
[00:02:29] Is dat ek jou verloon
[00:02:32] Alles in my smag na jou
[00:02:35] Ek smag na jou
[00:02:40] Ek smag na jou
[00:02:44] Ek smag na jou
[00:02:49] Ek smag na jou
[00:02:53] Ek smag na jou
您可能还喜欢歌手Len Muller的歌曲:
随机推荐歌词:
- 天长地久 [周启生]
- Sarah’s Song [Sissel Kyrkjebo]
- 病仔歌 [童欣]
- 包围 [冷漠]
- 怀念 [徐小凤]
- Free Fall [Born Of Osiris]
- Runaway [John Hiatt]
- That’s What I Like [Dean Martin]
- Blind(Album Version) [Agnes Gooch]
- Somewhere In The Night [Ella Fitzgerald]
- Open The Door [Betty Carter]
- Gone With The Wind [Chris Connor]
- Esto Es El Mar [Hombres G]
- Forget Me Not [Adam Faith]
- With You [Pat Boone]
- 贼子称王 [MC寒小东]
- Tylko Raz [Kasia Cerekwicka]
- Hide [Red]
- Rain On Me [Rachel Rachel]
- What’s Going On [Seal]
- 让梦高飞 [王苓吉]
- 当我离开部队的时候(修改版) [黄志强]
- 相思的站台 [华爱军]
- 对不起谢谢你 [安小杰]
- 赠 [石牌音乐]
- 问道 [大勇]
- LOVE & LIVE LETTER(Augusta Camp 2012) [福耳&Augusta All Stars]
- Ritournelle de Paris [André Claveau]
- Sigo acá [Cadena Perpetua&Claudio V]
- Love Me Tender [Luca Olivieri&Lone Guitar]
- Soul Meets Body(Karaoke Lead Vocal Demo) [Backtrack Professional Ka]
- Magbabago Ka [Freddie Aguilar]
- 晓梦 [凌之轩&Fairy2]
- 泥 [雪菜]
- The Teeth [Hanni El Khatib]
- Traveler [Rue du Soleil]
- Nobody Steam(Live At Albert Hall, Manchester, England, 2017|Explicit) [DJ Shadow]
- 送你一束花 [李谷一]
- Last Melody [CROSS VEIN]
- 笑着活下去(笑着活下去主题曲) [姚芊羽]
- 如果今生我不在你的左右 [张瀚元]
- 父亲节歌曲 父亲节的来历 [网络歌手]