《Dis Daai 20 Minute》歌词

[00:00:00] Dis Daai 20 Minute - Heinz Winckler
[00:00:09] Die langpad huistoe lê nog voor
[00:00:13] Ek kon jou verlange op jou voicemail hoor
[00:00:22] Ek weet dis laat Baby lekker slaap
[00:00:27] Ek sal jou met 'n soen kom wakker maak
[00:00:31] Mmmmm
[00:00:37] Al waaraan ek kan dink
[00:00:41] Ja al waaraan ek kan aan dink
[00:00:47] Dis daai 20 minute voor ons op moet staan
[00:00:52] Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam
[00:00:56] Ons lê en kyk na mekaar
[00:00:59] Daai stil voor die storm kan die heelnag na jou staar
[00:01:05] Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai
[00:01:10] Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai
[00:01:15] En nog 'n minuut daai stil voor die storm
[00:01:19] Steel 'n oomblik of twee
[00:01:24] Ek wag vir die liggies van die stad
[00:01:29] Die maan se strale verlig die kronkelpad
[00:01:38] Sing saam met die songs op die radio
[00:01:42] En elke woord laat my dink aan my en jou
[00:01:52] Al waaraan ek kan dink
[00:01:56] Ja al waaraan ek kan aan dink
[00:02:02] Dis daai 20 minute voor ons op moet staan
[00:02:07] Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam
[00:02:12] Ons lê en kyk na mekaar
[00:02:14] Daai stil voor die storm kan die heelnag na jou staar
[00:02:21] Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai
[00:02:26] Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai
[00:02:30] En nog 'n minuut daai stil voor die storm steel 'n oomblik of twee
[00:02:40] 15 kilometer voor ek langs jou lê
[00:02:44] Voor inkruip tyd en ek moet deur toe sluip
[00:02:49] 10 minute is wat die GPS sê
[00:02:54] Dan gaan ons twee lepel lê
[00:02:58] Dis daai 20 minute voor ons op moet staan
[00:03:02] Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam
[00:03:07] Ons lê en kyk na mekaar
[00:03:09] Daai stil voor die storm kan die heelnag na jou staar
[00:03:15] Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai
[00:03:20] Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai
[00:03:25] En nog 'n minuut daai stil voor die storm steel 'n oomblik of twee
[00:03:34] Steel 'n oomblik ja 'n oomblik 'n oomblik of twee
您可能还喜欢歌手Heinz Winckler的歌曲:
随机推荐歌词:
- 没有人会像我一样 [龙军]
- 你是我生命中一切 [黎瑞恩]
- Talking In Code [The Boomtown Rats]
- 谁 [低苦艾乐队]
- Speedline Miracle Masterpiece(Explicit) [Tunde Adebimpe&Sal P&Sink]
- Call Waiting(Explicit) [Wiz Khalifa]
- I Don’t Know [WHITE JAM]
- Anything Goes [Ella Fitzgerald]
- Hey, Soul Sister [Train]
- Play Hard (Karaoke Instrumental Extended Edit Originally Performed By David Guetta feat. Ne-Yo & Akon) [De Lorean]
- Hai Life(Explicit) [Bushido]
- En Ecoutant La Pluie [Sylvie Vartan]
- It’s Easy To Remember [Billie Holiday]
- 马路上熟睡的乞丐 [约瑟翰 庞麦郎]
- My Little One [Marmalade]
- The Lady Is A Tramp [Ella Fitzgerald]
- Saturday Night [La Banda Del Chiringuito]
- Little Peter Rabbit [Baby Genius]
- Living Wreck [Deep Purple]
- Amalia Batista [Lobo]
- Death of Blind Boy Fuller [Brownie McGhee & Sonny Te]
- 雄鹰 [尚杰]
- Stell Da Vor [Georg Danzer]
- Siempre Me Rindo [Soulfire Revolution]
- Our Love Is Here To Stay [Stan Kenton]
- Amor Marinero [Rocio Jurado]
- 神様お願い [ハナエ]
- The Great Dust Storm [Woody Guthrie]
- Can’t We Be Friends?(Remastered) [Louis Armstrong]
- Deliverance [The Mission]
- Mean To Me [Billie Holiday]
- I Should Care [Frank Sinatra]
- 永不说再见 [华语群星]
- 红尘情歌 [齐腾翔]
- Deep In The Heart Of Texas [Bing Crosby]
- Somebody Stole My Gal [Johnnie Ray]
- El Bandido Generoso [Jessie Morales El Origina]
- Chocolate (Choco Choco) [Banda Caliente]
- Jingle Bells [The Hit Crew]
- The Party’s Over [Peggy Lee]
- Dimensao [Mika Mendes]
- It’s Now or Never [Elvis Presley]