《My Vissermanvriend se Pa》歌词

[00:00:00] My Vissermanvriend se Pa - Robbie Wessels
[00:00:01] Written by:Robbie Wessels
[00:00:09] Ek sing 'n liedjie sonder fancy woorde
[00:00:14] Oor 'n oom wat ek nooit ooit sal vergeet nie
[00:00:21] Hierdie woorde maak 'n prentjie
[00:00:24] Van 'n oom wat van sleg dinge niks wou weet nie
[00:00:31] En as ek aan hom dink dan word ek stil
[00:00:38] En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa
[00:00:45] As die son sak en die wind gaan le
[00:00:49] En die bote kies koers na die waters
[00:00:53] Dan dink ek terug aan my vissermanvriend se pa
[00:01:00] Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies
[00:01:06] En die waarhede op die punt van sy tong
[00:01:10] Laat my besef hy was 'n pa vir ons almal
[00:01:38] Elke diertjie elke voeltjie het 'n doel in sy bestaan
[00:01:44] Dis ook vir 'n slegte vrou
[00:01:50] Dis die laaste woorde
[00:01:52] Van 'n oom wat nooit wou afbreek maar wou bou
[00:01:59] En as ek aan hom dink dan word ek stil
[00:02:05] En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa
[00:02:12] As die son sak en die wind gaan le
[00:02:17] En die bote kies koers na die waters
[00:02:21] Dan dink ek terug aan my vissermanvriend se pa
[00:02:28] Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies
[00:02:33] En die waarhede op die punt van sy tong
[00:02:37] Laat my besef hy was 'n pa vir ons almal
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- 只想一生跟你走 [张学友]
- Ballad of Dwight Fry [Alice Cooper]
- Hurricane(Album Version) [Bush]
- 别放弃 [房祖名]
- Cuori in tempesta [Nek]
- 第1109集_林轩的交换之物 [祁桑]
- Night Train [James Brown]
- 一片痴情是苦恋 [潮汕歌曲]
- White Christmas [Bobby Vee]
- Fire Down Below [Shirley Bassey]
- Ramblin’ Rose [Primal Scream]
- Bella Rosa [Harry Belafonte]
- My One And Only [Fred Astaire]
- Severing Flesh [Grave]
- Don’t Be Cruel [Elvis Presley]
- 恶魔的爱 [李宏毅&李明霖]
- Hero [Kid Cudi&Skylar Grey]
- The Final Countdown 2000 [Europe]
- Morning Will Come When I’m Not Ready [Lionrock]
- Our Mother Ash [Greenleaf]
- The One [QPIT]
- Get Together [Andy Williams]
- Tell Me True(Live) [Sarah Jarosz]
- Rollin’ and Tumblin’(Remaster) [Muddy Waters]
- Hug ()(Live) [東方神起]
- 你的样子(伴奏) [花然]
- 音乐主题-理想(上) [淘漉音乐]
- Jive After Five [Carl Perkins]
- I Took My Baby Home [Kinks]
- 你的名字 [周浩]
- M’effondre [Audio Idols]
- I Love The Nightlife [The Hit Crew]
- Cien Aos [Dora Maria]
- The Girls on the Beach [Academy Allstars]
- Corrido de Jorge Torres(Digitally Remastered) [Jorge Negrete]
- What’d I Say [Tony Sheridan&The Beatles]
- Good Rockin’ Tonight [Jerry Lee Lewis]
- La Vita [Shirley Bassey]
- Late [Arthur Beatrice]
- 死胎 [张震[有声读物]]
- 十一年(最热 dj,dj 阿圣) [邱永传]