《Hemel Op Tafelberg》歌词

[00:00:00] Hemel Op Tafelberg - Kurt Darren
[00:00:01] Written by:Kurt Darren/Don Kelly/Marc Brendon
[00:00:29] Die eerste soen kan ek onthou
[00:00:33] Laurika op die radio
[00:00:37] Ek lewe 'n lied jy's my nommer een
[00:00:44] Jy's lief vir my en ek vir jou
[00:00:48] Saam het ons 'n huis gebou
[00:00:51] N klein begin maar dis genoeg vir nou
[00:00:58] En dis hemel op tafelberg
[00:01:01] Daar's 'n engel wat langs my lê
[00:01:05] En dis alles wat ek wil hê
[00:01:09] Mmm en dit reën in die klein karoo
[00:01:12] En daar's goud nou op die koringlande
[00:01:16] Daar's 'n stilte in my gemoed
[00:01:20] En dis alles wat ek wil sê
[00:01:23] Mmm ja dit reën in die klein karoo
[00:01:43] In liefde het ons saam geleer
[00:01:47] Opgestaan en weer probeer
[00:01:51] Druk my vas en soen my nog 'n keer
[00:01:58] As trane oor my wange rol
[00:02:02] Voel ek jou hart hie binne my
[00:02:05] Vanaand sien ek my kinders in jou oë
[00:02:11] En dis hemel op tafelberg
[00:02:15] Daar's 'n engel wat langs my lê
[00:02:19] En dis alles wat ek wil hê
[00:02:23] Mmm en dit reën in die klein karoo
[00:02:26] En daar's goud nou op die koringlande
[00:02:30] Daar's 'n stilte in my gemoed
[00:02:34] En dis alles wat ek wil sê
[00:02:37] Mmm ja dit reën in die klein karoo
[00:02:42] Jy's my hemel
[00:02:46] Jy's my engel
[00:02:50] Jy's hier by my by my
[00:02:56] En dis hemel op tafelberg
[00:02:59] Daar's 'n engel wat langs my lê
[00:03:03] En dis alles wat ek wil hê
[00:03:07] Mmm en dit reën in die klein karoo
[00:03:10] En daar's goud nou op die koringlande
[00:03:14] Daar's 'n stilte in my gemoed
[00:03:18] En dis alles wat ek wil sê
[00:03:22] Mmm ja dit reën in die klein karoo
[00:03:25] En dis hemel op tafelberg
[00:03:29] Daar's 'n engel wat langs my lê
[00:03:33] En dis alles wat ek wil hê
[00:03:36] Mmm en dit reën in die klein karoo
[00:03:40] En daar's goud nou op die koringlande
[00:03:44] Daar's 'n stilte in my gemoed
[00:03:47] En dis alles wat ek wil sê
[00:03:51] Mmm ja dit reën in die klein karoo
[00:03:56] Jy's my hemel
[00:04:00] Jy's my engel
[00:04:03] Jy's hier by my by my
您可能还喜欢歌手Kurt Darren的歌曲:
随机推荐歌词:
- 梦游 [王菲]
- Our Story [天炫男孩]
- I Love You [王若琳]
- 一样 [后羿]
- 南风 [下川みくに]
- Let The Good Times Roll [Rufus Thomas]
- Misa Criolla: Kyrie [Katherine Jenkins&Crouch ]
- Watching the World Go By [Dean Martin]
- Curse [God Module]
- 亚洲雄风 [燕楠飞]
- In My Eyes [Stevie B]
- Separated [pulley]
- Milonga del marinero y el capitán [Los Rodriguez]
- Young Man’s Blues [Mose Allison]
- If U Were Here With Me [Orianthi]
- Thank You For The Music(From ’Mamma Mia!’ Original Motion Picture Soundtrack) [Amanda Seyfried]
- My Happiness [Jim Reeves]
- D.I.S.C.O. [DJ Disco]
- Candy [Nat King Cole Trio]
- Forgive me [Marvel.J&Changmo&Don Mill]
- Savage [Ghetts&Rudekid]
- 唱一半的歌(伴奏) [林薇薇]
- Ridin’ Solo [Java]
- Chance It [Miles Davis]
- 终身美丽(Live)(Live) [郑秀文]
- 你还在我眼中 [李哮林]
- Sitting on Top of the World [Howlin’ Wolf]
- Mr DJ(Richard Grey Remix) [Charlean Dance]
- エム [WANIMA]
- 神秘巨星 [陈小希]
- 珠江颂 [许岚岚]
- Beach Samba [Astrud Gilberto]
- Too Many Drivers(Album Version) [Lightnin’ Hopkins]
- Conillet de Vellut [Joan Manuel Serrat]
- If You’ve Got the Money, I’ve Got the Time [Lefty Frizzell]
- In The Bleak Mid-Winter [The Joyous Voices]
- Just One Of Those Things [Dinah Shore&Buddy Clark]
- Honky-Tonk Man [Johnny Horton]
- All My Loving [EXO]
- Auf Uns [Andreas Bourani]