找歌词就来最浮云

《Hokaai Stoppie Lorrie》歌词

所属专辑: ’n Spesiale Aand Met Ray Dylan 歌手: Ray Dylan 时长: 03:25
Hokaai Stoppie Lorrie

[00:00:00] Hokaai Stoppie Lorrie (Live) - Ray Dylan

[00:00:01] Written by:Ray Dylan/Don Kelly/Marc Brendon/Fredi Nest

[00:00:07] Gistraand se party is oor en uit

[00:00:11] Die son begin oor die berge kruip

[00:00:15] En die wiele draai ja die wiele draai

[00:00:22] Vanaand begin ons weer van voor

[00:00:25] Ons hou aan soek ja oor en oor

[00:00:29] En my hart is vol ja my hart is vol

[00:00:36] Gaan dit hier wees waar ek jou gaan kry

[00:00:40] Gaan die voeltjies vanaand weer koring sny

[00:00:45] Hokaai stoppie lorrie

[00:00:47] Dis hier waar ek vanaand wil bly

[00:00:52] Hokaai stoppie lorrie

[00:00:55] Vanaand is dit net ek en jy

[00:00:59] Hokaai stoppie lorrie

[00:01:03] Bring al jou pelle saam

[00:01:06] Hokaai stoppie lorrie

[00:01:09] Ons gaan dans dat die stof so staan

[00:01:19] Bokka lyk so mooi vanaand

[00:01:22] Daars daai girl van gister aand

[00:01:26] En my hart is vol ja my hart is vol

[00:01:33] Gaan dit hier wees waar ek jou gaan kry

[00:01:37] Vanaand gaan ons twee koring sny

[00:01:41] Hokaai stoppie lorrie

[00:01:45] Dis hier waar ek vanaand wil bly

[00:01:48] Hokaai stoppie lorrie

[00:01:52] Vanaand is dit net ek en jy

[00:01:56] Hokaai stoppie lorrie

[00:01:59] Bring al jou pelle saam

[00:02:03] Hokaai stoppie lorrie

[00:02:06] Ons gaan dans dat die stof so staan

[00:02:40] Hokaai stoppie lorrie

[00:02:43] Dis hier waar ek vanaand wil bly

[00:02:47] Hokaai stoppie lorrie

[00:02:50] Vanaand is dit net ek en jy

[00:02:55] Hokaai stoppie lorrie

[00:02:58] Dis hier waar ek vanaand wil bly

[00:03:02] Hokaai stoppie lorrie

[00:03:05] Ons gaan dans dat die stof so staan

[00:03:09] Hokaai stoppie lorrie