《Cassanova》歌词
[00:00:00] Cassanova (卡萨诺瓦) - Elizma Theron
[00:00:07] Written by:Fredi Nest
[00:00:15] As dit reën dan laat dit my dink dit is al die gebreekte harte
[00:00:23] Wat die engele in die hemel so laat huil
[00:00:30] En dit meng met die trane op my wange
[00:00:34] Ja ek proe die sout soet smaak
[00:00:38] As ek na jou verlang jy wat my hart so raak
[00:00:47] Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy
[00:00:55] Nog 'n hart is seer nog 'n traan kom by
[00:01:03] Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy
[00:01:11] Want dit huil weer oor die aarde dit reen hier rondom my
[00:01:36] Die reënboog laat my dink alles is weer heel gemaak
[00:01:44] Almal het almal vergewe
[00:01:48] Elkeen se hart is geraak
[00:01:51] Want ons gemaak vir die liefde
[00:01:55] En elkeen het sy lewensmaat
[00:01:59] En huil is deel van die rede
[00:02:02] Om ons harte weer heel te maak
[00:02:07] Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy
[00:02:16] Nog 'n hart is seer nog 'n traan kom by
[00:02:24] Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy
[00:02:32] Want dit huil weer oor die aarde
[00:02:36] Dit reën hier rondom my
[00:02:41] Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy
[00:02:49] Nog 'n hart is seer nog 'n traan kom by
[00:02:58] Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy
[00:03:06] Want dit huil weer oor die aarde
[00:03:10] Dit reën hier rondom my
[00:03:15] Is dit jy o ho o ho
您可能还喜欢歌手Elizma Theron的歌曲:
随机推荐歌词:
- Wish for Loving~愛 [安倍麻美[Abe Asami]]
- Roll On [Simon Joyner]
- 上海童年 [顶楼的马戏团]
- 洪湖水浪打浪(极品 中国民族乐器 Cd1) [葫芦丝]
- 爱你无悔 [王英俊]
- 制服のマネキン [乃木坂46]
- All the Madness(2015) [Burning Point]
- Daddy Cool [EQ All Star]
- Hoodoo Lady [Memphis Minnie]
- All My Love [Caterina Valente]
- 叮咯咙咚呛 [华语群星]
- Dime Que Me Amas [Jeans]
- Sweet Drops [鏡音リン]
- Supercharged(Cliffhanger vs. LightniX Radio Edit) [Kwanza Jones]
- For the Love of a Woman Like You [Faron Young]
- Jai Ho!(You Are My Destiny)(Made Famous by The Pussycat Dolls feat. A. R. Rahman) [Pop Divas United]
- Omigod You Guys [The New Musical Cast&Musi]
- パフ [水曜日のカンパネラ]
- Don’t Cry Daddy(New Sound Remastered) [Elvis Presley]
- The Dress That My Mother Wore(Demo Recording) [Larry Morey&Charles Wolco]
- Twist, Twist Seora [Gary US Bonds]
- Dear God [PATSY CLINE]
- 王者荣耀之扁鹊 [MC嗓音男王]
- MORE MONEY []
- 奢求 [陈俊伦]
- 很多动物都会脱皮,人怎么不会呢?(DJ长音频) [秋木叔叔讲故事]
- Happy Talk [Doris Day]
- 铁伞怪侠0087 [单田芳]
- 最后的夜快车 [龙飘飘]
- Berdendang Anak Dara [Sudirman]
- Nightwish(Demo, Remastered) [Nightwish]
- Blood Red River [beth orton]
- Cada Vez Que Estoy Sin Ti [Esmeralda Grao&David DeMa]
- Steel Rail Blues [Mac Wiseman&Gordon Lightf]
- St.Trinians Theme [Saturday Night At The Mov]
- The Best Things Happen While You’re Dancing [Danny Kaye]
- Ronda del Querer [Francisco Canaro]
- Here Comes Santa Claus [Ray Conniff]
- Down the Line [Jerry Lee Lewis]
- Desperate [Wage War]
- Here Comes the Night(Take 2) [Them&Van Morrison]
- 黑眼圈 [汪苏泷]