《Ek Wil Huis As Dit Ren》歌词
![Ek Wil Huis As Dit Ren](http://lrc-img.zuifuyun.com/star/albumcover/240/38/78/2954679748.jpg)
[00:00:00] Ek Wil Huis As Dit Reën - Elizma Theron
[00:00:00] Written by:Elizma Theron/Johan Oberholzer/Niel Schoombee
[00:00:05] Kan ek jou help verf
[00:00:07] Aan die kamers van jou hart
[00:00:10] Die besem vat en uitvee al die seerkry en die smart
[00:00:15] Die krake teen die mure en die dak wat lek reg maak
[00:00:20] Dan kan my liefde dalk weer intrek en 'n rusplek daarvan maak
[00:00:27] Gee my jou hand
[00:00:31] Ek vra jou net wag
[00:00:35] Ek wil huil as dit reen want dan huil ek nie alleen
[00:00:43] Wil my sere vir die aarde leen
[00:00:50] Ek wil huil as dit reen
[00:00:55] Ek wil huil as dit reen
[00:00:58] Want dan huil ek nie alleen
[00:01:04] Ek glo nog steeds jy is die een
[00:01:10] Ek wil huil as dit reen
[00:01:17] Kan jy my hoor bid in die aande as jy
[00:01:20] Slaap my trane vir die hemel pos sodat hy oor jou sal waak
[00:01:26] Die reen daar teen jou ruite
[00:01:29] Stuur ek sodat jy onthou
[00:01:31] Die grootste bly die liefde jy moet leer om te vertrou
[00:01:38] Gee my jou hand ek vra jou net wag
[00:01:46] Ek wil huil as dit reen
[00:01:50] Want dan huil ek nie alleen
[00:01:55] Wil my sere vir die aarde leen
[00:02:01] Ek wil huil as dit reen
[00:02:06] Ek wil hui as dit reen want dan huil ek nie alleen
[00:02:15] Ek glo nog steeds jy is die een
[00:02:21] Ek wil huil as dit reen
[00:02:28] Hoor jy my roep
[00:02:31] Hoor jy my roep
[00:02:33] Waar ek in donkerte soek
[00:02:35] Waar ek in donkerte soek
[00:02:38] Glo my nou gee my jou hart
[00:02:46] Ek wil huil as dit reen
[00:02:50] Want dan huil ek nie alleen
[00:02:55] Wil my sere vir die aarde leen
[00:03:01] Ek wil huil as dit reen
[00:03:06] Ek wil huil as dit reen
[00:03:08] Ek wil huil as
[00:03:10] Want dan huik ek nie
[00:03:12] Alleen
[00:03:13] Dan huik hun alleen
[00:03:15] Ek glo nog steeds jy is die
[00:03:21] Een ek wil huil as dit reen
[00:03:26] Een ek wil huil as dit reen
您可能还喜欢歌手Elizma Theron的歌曲:
随机推荐歌词:
- 003薛丁山征西 [单田芳]
- 《混世魔王程咬金》第44回 [刘兰芳]
- 相思折磨(国) [詹曼铃]
- Nobody Loves Me But My Mother [B.B. King]
- Mi gin tonic [Andres Calamaro]
- 月宫 [曾檐]
- 城色 [心华]
- The Starlit Hour [Ella Fitzgerald]
- All Out of Love [Air Supply]
- Be As One - Klangstein Remix [MinusBlue Feat Emma Savil]
- Amazing Grace [Jo Anne Q]
- FLY [DJ Space’s&MC YA]
- Insane [Eman]
- With You on My Mind [Nat King Cole]
- Frei, das heit allein (Verde) [Roland Kaiser]
- Today Was A Fairytale [Kids Music Ensemble]
- RUBBER DUCKIE [Little Apple Band]
- Temptation [Bing Crosby]
- Good Golly Miss Molly [Little Richard]
- Talkin’ bout a Revolution [Playing For Change&Afro F]
- Let’s Do It [Della Reese]
- Deep River [Roy Hamilton]
- You Must Have Been a Beautiful Baby [Perry Como]
- 鏡の向こうの醜い僕が、首を傾げて苦笑い。 (镜子里头丑陋的我在纳闷苦笑着。) [VOCALOID]
- Surfin’ U.S.A.(2001 - Remaster) [The Beach Boys]
- Ol’ Man Time [Ray Charles]
- 海洋世界真趣味 [贝瓦儿歌]
- Sleep Alone [Black Coast&Soren Bryce]
- 凌晨 [黄艺辉]
- Blackout (Scorpions) [群星]
- In The Summertime As Made Famous By David Hanleyson(Karaoke-Version) [Various Artists]
- Goodbye My Lover [wonderlust king]
- Yes Indeed [Ray Charles]
- A Song For You [Music Sounds Better With ]
- If U Seek Amy(Remix) [Ultimate Dance Remixes]
- Donna [Ritchie Valens]
- Delta Man [Bobbie Gentry]
- 让每个人都心碎 -mqms2 [黄大炜]
- 再没有 [吴小彤]
- Sorry Seems To Be The Hardest Word(Live) [张阳阳]
- 弟子规 [黑鸭子]