找歌词就来最浮云

《Bottel Sonder Prop(Live at The Shack, Pretoria, 2017)》歌词

所属专辑: Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname) - Deluxe 歌手: Arno Carstens 时长: 04:11
Bottel Sonder Prop(Live at The Shack, Pretoria, 2017)

[00:00:00] Bottel Sonder Prop (Lewendige Opname) - Arno Carstens

[00:00:02] Written by:Arno Carstens/Fred den Hartog

[00:00:48] Met jou rug teen die muur

[00:00:55] En die kranse van bo

[00:01:02] En die toorende reen wat nat nat woed

[00:01:09] Gly ons heen en weer tussen donder en branders

[00:01:16] En branders breek teen die hawe muur

[00:01:21] Dis n bottel sonder prop

[00:01:24] En branders breek teen die hawe muur

[00:01:28] 'N bottel sonder prop

[00:01:32] Vergeet ons hier vergeet ons hier

[00:01:37] En die vlae van wind

[00:01:44] En die vlae van weer

[00:01:51] In n vissersdorp met rooi dak en 4 muur

[00:01:58] Platespeler bring nuwe genot uit n ou melodiee

[00:02:03] Roman roman roman roman roman roman roman roman roman

[00:02:10] Dis n bottel sonder prop

[00:02:14] En branders breek teen die hawe muur

[00:02:17] 'N bottel sonder prop

[00:02:21] Vergeet ons hier teen die hawe muur

[00:02:24] Bottel sonder prop

[00:02:28] En branders breek teen die hawe muur

[00:02:31] 'N bottel sonder prop

[00:02:35] Vergeet ons hier vergeet ons hier

[00:02:42] Dit is storms soos die

[00:02:49] Wat baie laat bid

[00:02:55] En dis 'n aand soos vannaand where living ain't easy

[00:03:03] Maar veiligheid bloei uit 'n gloed van n kaggel

[00:03:09] En dis 'n aand soos vannaand waar branders breek uit n hawe muur

[00:03:14] En dis 'n bottel sonder prop en branders breek teen die hawe muur

[00:03:22] Bottel sonder prop vergeet ons hier vergeet ons hier

[00:03:29] Bottel sonder prop en branders breek teen die hawe muur

[00:03:35] Bottel sonder prop vergeet ons hier vergeet ons hier

[00:03:46] Bottel sonder prop

[00:03:50] Bottel sonder prop

[00:03:53] Bottel sonder prop

[00:03:57] Bottel sonder prop