《Hartswater》歌词

[00:00:00] Hartswater - Robbie Wessels
[00:00:08] Met pleister en berband plak en fix ons al ons
[00:00:11] Wonde
[00:00:12] Met antibiotika maak ons alles reg
[00:00:15] Ons gooi dettol in die water
[00:00:18] En ontsmet dan al die kieme
[00:00:20] Vitamiene b kompleks sort ons uit oornag
[00:00:24] Maar hoe plak mens n pleister
[00:00:26] In die diepste koudste duister
[00:00:28] Hoe plak mens n pleister op n hart
[00:00:31] Is daar spesiale kruie
[00:00:34] Vir die siel se diepste
[00:00:36] Iets behalwe rooiwyn vir die pyn
[00:00:40] Want ek dink dit was so kwart voor elf
[00:00:42] Toe ek weer in my hart gaan delf
[00:00:44] En sien jy's nie meer daar nie
[00:00:46] Jy's vervang
[00:00:50] Ek is terug by die begin streep
[00:00:52] Op n plaasmeisie verlief
[00:00:54] Liewe jesus ek vra mooi
[00:00:56] Help my a eblief
[00:00:57] Daar is nog trane in my hande
[00:01:00] Nog skade in my lande
[00:01:02] Ek's verlief
[00:01:03] Ek weet ek is verlief
[00:01:08] Hartswater was vir niemand so soet nie
[00:01:12] Soos vir my op die teerpad om vir jou te kom
[00:01:14] Groet nie
[00:01:16] Hartswater was vir niemand so soet nie
[00:01:20] Soos vir my op die grondpad om jou weer te
[00:01:23] Ontmoet nie
[00:01:32] Tussen hoenders en bramaanbeeste en stroopsoet
[00:01:34] Waatlemoene
[00:01:36] Droom ek saans van jou as die wind waai en dit
[00:01:39] Reen
[00:01:40] Dan verdrink ek in jou skrefies oe jou sagte sagte
[00:01:42] Soene
[00:01:44] En dan wonder ek waantoe is jy heen
[00:01:48] Dan droom ek hoe ek luister as jy saggies vir my
[00:01:51] Fluister
[00:01:52] Kom ek plak n pleister op jou hart
[00:01:55] Ek is die spesiale kruie
[00:01:58] Vir jou siel se diepste snye
[00:02:00] Die rooiwyn sonder kopseer vir jou pyn
[00:02:04] Maar dis lankal verby kwart voor elf
[00:02:06] Toe ek weer in my hart gaan delf
[00:02:08] Geluk le nie by jou nie maar by my
[00:02:14] Ek is terug by die begin streep
[00:02:15] Op n plaasmeisie verlief
[00:02:18] Liewe jesus ek vra mooi
[00:02:20] Help my a eblief
[00:02:21] Daar is nog trane in my hande
[00:02:24] Nog skade in my lande
[00:02:26] Ek's verlief
[00:02:27] Ek weet ek is
[00:02:32] Hartswater was vir niemand so soet nie
[00:02:36] Soos vir my op die teerpad om vir jou te kom
[00:02:38] Groet nie
[00:02:40] Hartswater was vir niemand so soet nie
[00:02:44] Soos vir my op die grondpad om jou weer te
[00:02:46] Ontmoet nie
[00:02:48] Hartswater was vir niemand so soet nie
[00:02:52] Soos vir my op die teerpad om vir jou te kom
[00:02:55] Groet nie
[00:02:56] Hartswater was vir niemand so soet nie
[00:03:00] Soos vir my op die grondpad om jou weer te
[00:03:02] Ontmoet nie
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- 留在我身边 [陈洁仪]
- Scars In My Heart [Katra]
- MOON~静かの海~ [河井英里]
- I’m Not A Rapper [LidoLido]
- De Ka’ Sig’ Hva’ De Vil [Rasmus Seebach]
- Black and White [Todd Rundgren]
- Be My Love [Karel Gott]
- Unconditional [Alex Clare]
- 好运猴急来 [DADA[妲妲]&蒙面哥&彭清]
- 污不污 [张沫凡]
- You Got The Love [Joss Stone]
- Love Is Just a Game(Album Version) [Larry Gatlin & The Gatlin]
- Speak to Me Pretty [Brenda Lee]
- Ayaw Kong Isipin [Chedi]
- 4 mots sur un piano [Patrick Fiori]
- She’s Not You [Elvis Presley]
- Sea Song(Edit) [Craig Armstrong]
- Baby Now that I’ve Found You [Krissy&Ericka]
- 猜测 [郑迦文]
- Dark Horse [Pop Beatz]
- You Came (2006 - Album Version) [Kim Wilde]
- Fotografia [Sylvia Telles]
- Vaziyet-i Tarumar [Burcak]
- (PIANO VER.) [李文世]
- Tiburón A La Vista [Valentin Elizalde]
- May Ev’ry Day Be Christmas [Rosanne Cash]
- Nothing Is Impossible [Dough-Boy&梁山山&讲者]
- Started from the Bottom [Super Hip Hop Elite]
- Feelin’ So Good [Ameritz Tribute Tracks]
- Place Your Hands [Reef]
- Bibbidi-Bobbidi-Boo [Verna Felton&Ilene Woods&]
- It Feels So Good(Workout Mix) [On-The-Go Workout]
- Le petit cheval(Remastered) [Georges Brassens]
- Frío Frío [Bachateros Dominicanos]
- Favourite Fallen Idol [Adorable]
- 140724.好声音的甜妹子“陈永馨”赢在清纯可爱,萌萌哒! [五月小龙 李洁]
- 问天地 [甲子慧]
- Spotlight [A-Daily]
- 幸せの定義 [ゆず]
- 永远依旧 [史佳豪]
- Fora Do Ar [D Black]
- 以心伝心 [EXILE]