找歌词就来最浮云

《Kom Lê Vanaand Hie’ Langs My》歌词

所属专辑: My Hart Is Aan Die Brand 歌手: Nicholis Louw 时长: 03:59
Kom Lê Vanaand Hie’ Langs My

[00:00:00] Kom Lê Vanaand Hie' Langs My - Nicholis Louw

[00:00:15] Groot bruin oë wat my dood wil kyk

[00:00:22] Met 'n gladde nat vel my gedagtes wyk

[00:00:29] Want my kop trek skeef as ek na haar staar

[00:00:33] Ek weet sy dink ek's gemaak vir haar

[00:00:37] My hande sweet hoe sal ek vaar

[00:00:40] As ek my kans nou vat en ek sê vir haar

[00:00:47] Kom lê vanaand hie' langs my ek wil jou by my hê

[00:00:54] Ek sal nie stokkies draai nie ek sê wat ek wil sê

[00:01:02] Kom lê vanaand hie' langs my my bene raak skoon lam

[00:01:09] Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan

[00:01:17] Sy't my mooi sien kom en sy weet ek werk

[00:01:25] Sy vat al my geld maar sy's elke sent werd

[00:01:32] Sien sy's hopeloos te mooi vir 'n ou soos ek

[00:01:36] Daai sag rooi lippe soen my op die bek

[00:01:40] Ek dog ek staan toe't ek klaar geval

[00:01:43] En ek smile so breed want sy't gesê sy sal

[00:01:50] Kom lê vanaand hie' langs my ek wil jou by my hê

[00:01:57] Ek sal nie stokkies draai nie ek sê wat ek wil sê

[00:02:05] Kom lê vanaand hie' langs my my bene raak skoon lam

[00:02:12] Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan

[00:02:32] My gedagtes dwaal na my meisie se oë

[00:02:36] Hoe ry die boere sit sit so

[00:02:40] Ek sing vir haar 'n liedjie maar sy sê ek sing sleg

[00:02:43] En toe sy my weer soek toe is ek weg

[00:02:49] Kom lê vanaand hie' langs my ek wil jou by my hê

[00:02:57] Ek sal nie stokkies draai nie ek sê wat ek wil sê

[00:03:04] Kom lê vanaand hie' langs my my bene raak skoon lam

[00:03:12] Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan

[00:03:19] Kom lê vanaand hie' langs my ek wil jou by my hê

[00:03:27] Ek sal nie stokkies draai nie ek sê wat ek wil sê

[00:03:34] Kom lê vanaand hie' langs my my bene raak skoon lam

[00:03:42] Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan

[00:03:49] Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan

随机推荐歌词: