找歌词就来最浮云

《Mamma》歌词

所属专辑: Rock Daai Lyfie 歌手: Nicholis Louw&Kurt Darren 时长: 03:31
Mamma

[00:00:00] Mamma - Nicholis Louw

[00:00:13] Mamma dankie vir wie ek is

[00:00:19] Dankie vir wat ek nooit sal wees

[00:00:25] Daar's baie wat ek graag wou sê

[00:00:30] As ek vergeet

[00:00:33] Vergewe my

[00:00:37] Mamma jy was nog altyd daar

[00:00:44] Jy't my geleer jy't my bewaar

[00:00:50] As ek my lewe oor kan kry

[00:00:55] Wens ek Ma

[00:00:57] 's daar by my daar by my

[00:01:04] En ek weet jy't gedroom

[00:01:07] En ek weet jy't geglo

[00:01:10] En ek’s jammer ek was nie altyd onder jou oë

[00:01:16] Maar ek is waar ek is want Ma't my gely

[00:01:23] Ek mis jou ek mis jou

[00:01:29] Mamma miskien was ek verkeerd

[00:01:36] Jou trane sal ek nooit vergeet

[00:01:42] Vandag wil ek net jammer sê

[00:01:46] Ek's lief vir jou

[00:01:50] Vergewe my vergewe my

[00:01:56] En ek weet jy't gedroom

[00:01:59] En ek weet jy't geglo

[00:02:02] En ek’s jammer ek was nie altyd onder jou oë

[00:02:08] Maar ek is waar ek is want Ma't my gely

[00:02:14] Ek mis jou ek mis jou ek mis jou

[00:02:43] Mamma ek hoop jy's trots op my

[00:02:49] Ek hoop vandag maak ek jou bly

[00:02:55] As ek my lewe oor kan kry

[00:03:00] Wens ek Ma

[00:03:03] 's daar by my

[00:03:10] Want ek weet jy't geglo saam my gedroom

[00:03:16] Hierdie lied is net vir jou Mamma