找歌词就来最浮云

《Laaste Asem》歌词

所属专辑: Laaste Asem (Radio Edit) 歌手: Hulle 时长: 04:27
Laaste Asem

[00:00:00] Laaste Asem (Radio Edit) - Hulle

[00:00:01] Written by:Johan Oberholzer

[00:00:10] Wat het ek reg gedoen om jou nou hier by my te hê

[00:00:14] Want jy verdien so baie meer as wat ek doen en sê

[00:00:19] Al wat ek weet is dat niemand jou so lief sal kry

[00:00:25] Jou so lief sal kry

[00:00:28] As daar n woord of n begrip was vir wat liefde is

[00:00:33] Sal dit n foto wees van wat jy sien in my gesig

[00:00:38] Want wat ek weet is ek het my doel in jou gekry

[00:00:47] Ja wat ek weet is ek het my doel in jou gekry

[00:00:55] As jy jou laaste uitblaas wil ek jou hand vashou

[00:01:04] En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou

[00:01:15] Oh hou vir my tot die dood ons skei is joune

[00:01:25] Oh ho my laaste asem sal behoort aan jou

[00:01:35] Ek voel jou liefde op my lippe as jy my so soen

[00:01:39] Maak my seker oor wat ek en jy vanaand wil doen

[00:01:44] Gee vraag of woorde en ek het geen nuut wat ek kan gee

[00:01:53] Ek kyk vir jou jy kyk vir my ons weet wat ons wil hê

[00:01:58] En ek sê dankie daarvoor elke aand in my gebed

[00:02:03] Jy maak my sterker maak my beter deur net jy te wees

[00:02:10] Oh ho ho oh

[00:02:12] Jy maak my sterker maak my beter deur net jy te wees

[00:02:20] As jy jou laaste uitblaas wil ek jou hand vashou

[00:02:29] En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou

[00:02:38] Oh hou vir my tot die dood ons skei is joune

[00:02:46] Oh my laaste asem sal behoort aan jou

[00:02:54] Wat het ek gedoen om jou by my te hê

[00:03:03] Ek het myself in jou gekry

[00:03:12] Want jy maak my sterker maak my beter deur net jy te wees

[00:03:21] As jy jou laaste uitblaas wil ek jou hand vashou

[00:03:30] En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou

[00:03:39] Oh hou vir my tot die dood ons skei is joune

[00:03:48] Oh my laaste asem sal behoort aan jou

[00:03:59] My laaste asem sal gee

[00:04:03] Sal ek gee

[00:04:06] Vir jou

您可能还喜欢歌手Hulle的歌曲: