找歌词就来最浮云

《Leeuloop》歌词

所属专辑: Grootste Treffers 歌手: Robbie Wessels 时长: 03:04
Leeuloop

[00:00:00] Leeuloop - Robbie Wessels

[00:00:01] Written by:Robbie Wessels

[00:00:02] Tennisballe krieketballe

[00:00:07] Snoekerballe as jy wil

[00:00:12] Tennisballe krieketballe

[00:00:17] Snoekerballe as jy wil

[00:00:22] Daar is n lelike ding wat kopwys in parys

[00:00:27] Iets heeltemal anders as 'n bike race

[00:00:29] Of 'n kopluis of by bachelor parties muis wys

[00:00:34] Op 'n barstoel by n braai

[00:00:36] Sit 'n ou en eet sy slaai

[00:00:39] Asseblief my lief se ja

[00:00:41] Kan ek leeuloop

[00:00:43] Die ouens het mooi gevra

[00:00:46] Nou as jy weet wat die leeuloop is

[00:00:49] En jy weet waar die leeu moet rus

[00:00:51] Maak jou broek en jou belt los geleidelik

[00:00:54] Die leeuloop is baie verleidelik

[00:00:56] En ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik

[00:01:01] Knyp twee balle vas tussen jou bene

[00:01:04] Met jou hande en jou knieë op die stene

[00:01:07] Trek af jou broek en brul

[00:01:09] As jy wil

[00:01:10] Solank jy net leeuloop

[00:01:13] Tennisballe krieketballe

[00:01:18] Snoekerballe as jy wil

[00:01:23] Tennisballe krieketballe

[00:01:28] Snoekerballe as jy wil

[00:01:32] My boetie brollocks wou die leeuloop uitraai

[00:01:35] By n spitbraai

[00:01:37] Ek staan eenkant en ek kou aan 'n garage pie

[00:01:40] Toe ek omdraai

[00:01:41] Staan die sabc daar en wil dit uitsaai

[00:01:45] Nou hy't geweet wat die leeuloop is

[00:01:47] En hy't geweet die leeu moet rus

[00:01:50] Hy maak sy broek en sy belt los geleidelik

[00:01:52] Hy weet die leeuloop is baie verleidelik

[00:01:55] Op sabc 2 het hy hom stap vir stap verduidelik

[00:02:00] Hy knyp twee balle vas tussen sy bene

[00:02:04] Met sy hande en jou knieë op die stene

[00:02:06] Hy trek af sy broek en brul

[00:02:09] Want hy wil

[00:02:10] Hy weet hy moet leeuloop

[00:02:13] Tennisballe krieketballe

[00:02:18] Snoekerballe as jy wil

[00:02:23] Tennisballe krieketballe

[00:02:27] Snoekerballe as jy wil

[00:02:31] Knyp twee balle vas tussen jou bene

[00:02:35] Met jou hande en jou knieë op die stene

[00:02:37] Trek af jou broek en brul

[00:02:39] As jy wil

[00:02:42] Knyp twee balle vas tussen jou bene

[00:02:44] Met jou hande en jou knieë op die stene

[00:02:47] Trek af jou broek en brul

[00:02:49] As jy wil

[00:02:51] Solank jy net leeuloop

[00:02:54] Solank jy net leeuloop

[00:02:56] Solank jy net leeuloop

[00:02:59] Solank jy net leeuloop

随机推荐歌词: