找歌词就来最浮云

《Plaasdorp》歌词

Plaasdorp

[00:00:00] Plaasdorp - Dewald Dippenaar

[00:00:00] Written by:Curly Putman/Werner Fensham/Mike van Zyl

[00:00:00] Die ou plaasdorp lyk steeds dieselfde

[00:00:04] Na al die dae in staats hotelle

[00:00:07] Hy haal 'n halfjack uit en drink 'n dop

[00:00:11] Op al sy pê lle

[00:00:15] Hy haal 'n kiekie uit en gooi 'n trippel

[00:00:20] Hy dra 'n ring deur sy linker nipple

[00:00:24] Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

[00:00:31] Da's net een garage en bottelstoor

[00:00:35] 'N sinkkakhuis en 'n poskantoor

[00:00:39] Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

[00:00:46] Da's net een garage en bottelstoor

[00:00:51] 'N sinkkakhuis en 'n poskantoor

[00:00:54] Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

[00:01:02] Hy haal 'n vinyl uit sy harley

[00:01:05] Hy 'dig' die tune van oom bob marley

[00:01:08] Hy like die kus beslis

[00:01:10] Maar hy hou nie van transvaal nie

[00:01:16] Hy haal 'n bankie uit en rol 'n bielie

[00:01:20] 'N ding so dik soos 'n vrystaat mielie

[00:01:23] Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

[00:01:30] Da's net een garage en bottelstoor

[00:01:35] 'N sinkkakhuis en 'n poskantoor

[00:01:38] Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

[00:01:45] Da's net een garage en bottelstoor

[00:01:49] 'N sinkkakhuis en 'n poskantoor

[00:01:53] Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

[00:02:29] Da's net een garage en bottelstoor

[00:02:34] 'N sinkkakhuis en 'n poskantoor

[00:02:37] Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

[00:02:44] Da's net een garage en bottelstoor

[00:02:48] 'N sinkkakhuis en 'n poskantoor

[00:02:52] Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

您可能还喜欢歌手Dewald Dippenaar的歌曲: