找歌词就来最浮云

《(K)anker (featuring Jaco Van Der Merwe from Bittereinder)》歌词

所属专辑: 歌手: Bouwer Bosch&Lindi Delpor 时长: 03:20
(K)anker (featuring Jaco Van Der Merwe from Bittereinder)

[00:00:00] (K)anker (featuring Jaco Van Der Merwe from Bittereinder) - Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders

[00:00:06] Liewe vader die lewe kruip nader

[00:00:12] Jy't 'n engel wat oor jou kyk

[00:00:19] Jy is sterker as die dood se hande

[00:00:25] Sy is mens met haar vlerke wyd

[00:00:31] Ek ken jou goed jy is die een wat aanhou

[00:00:37] Sy staan by jou soos 'n standbeeld vas

[00:00:43] My held is gewond en ek weet hy kan oorleef

[00:00:49] Maar dit is nie in my hande nie

[00:00:56] Dit voel onregverdig

[00:00:59] Maar wie's ek om dit te sê

[00:01:02] Dis genade wat ek hier wil hê

[00:01:10] Ek kry nie woorde om te sê hoe ek voel nie

[00:01:16] Die trane in jou oë help my ook nie

[00:01:22] Ons huis is sterk hy is gebou vir oorlog

[00:01:29] Dis net omdat jy die fondament is

[00:01:34] My held is gewond en ek weet hy kan oorleef

[00:01:40] Maar dit is nie in my hande nie

[00:01:47] Dit voel onregverdig

[00:01:50] Maar wie's ek om dit te sê

[00:01:53] Dis genade wat ek hier wil hê

[00:02:00] Was ek net jonk en idealisties

[00:02:01] Om te glo dat als pas presies

[00:02:03] In patrone op 'n oopgevoude bloudruk realisties

[00:02:06] Moet ek toegee dat ek self

[00:02:08] Nog nooit daai lyne kon begryp nie

[00:02:10] Ek swyg maar deur die eindelose vraagtekens

[00:02:12] Dit lyk nie asof enige iemand doen nie

[00:02:14] Ons sukkel met die plan

[00:02:16] Laas jaar het my beste vriend

[00:02:17] Van 'n dak afgeval in japan

[00:02:19] Hy't sy nek gebreek en doodgegeaan

[00:02:21] In 'n verre vreemde land

[00:02:22] En ek voel ons lewens is maar

[00:02:24] Net vingers half vol sand

[00:02:25] Maar in die nagte as dit stil is

[00:02:27] Hoor ek soms die stem van god

[00:02:28] En in sy aangesig sien ek my eie

[00:02:30] Hart en hoe dit vrot

[00:02:32] Maar ek voel ook sonder twyfel

[00:02:33] Onmeetbare liefde van 'n vader

[00:02:35] En dis dan juis fokken dan wat

[00:02:37] Ek weer glo in genade

[00:02:38] My held is gewond en ek weet hy kan oorleef

[00:02:44] Maar dit is nie in my hande nie

[00:02:51] Dit voel onregverdig

[00:02:54] Maar wie's ek om dit te sê

[00:02:57] Dis genade wat ek hier wil hê

您可能还喜欢歌手Bouwer Bosch&Lindi Delpor的歌曲:

随机推荐歌词: