《Ek Sit en Verlang》歌词

[00:00:00] Ek Sit En Verlang - Kurt Darren
[00:00:01] Written by:Kurt Darren/Ekki Stein/Engelbert Simons/Gerd Grabowski/Annette Feldmann/Don Kelly/Marc Brendon
[00:00:16] Onthou jy daai boom by jou ouma se huis
[00:00:20] Ek het ge wonder en jy't my gewys
[00:00:24] Aand by die dam het ons n oomblik gedeel
[00:00:27] N ster het verskiet en jy het my hart gesteel
[00:00:33] Nou hoor ek jou stem op die telefoon
[00:00:37] Kom kry my vanmiddag by ouma se boom
[00:00:41] En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf
[00:00:47] Ek verlang na jou lyf
[00:00:49] En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf
[00:00:56] Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe onthou jy nog hoe
[00:01:03] Dit voel nog so lank
[00:01:06] Voel so lank voor ek jou weer sien
[00:01:12] Onthou jy my kar ons het hom stukkend gery
[00:01:15] Saggies ge idle om jou pa te vermy
[00:01:19] Onthou jy daai movie twee til agteen
[00:01:23] Jy't bloedrooi gebloos toe ons jou boetie daar sien
[00:01:28] Nou hoor ek jou stem op die telefoon
[00:01:32] Kom kry my vanmiddag by ouma se boom
[00:01:37] En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf
[00:01:42] Ek verlang na jou lyf
[00:01:44] En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf
[00:01:51] Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe onthou jy nog hoe
[00:01:59] Dit voel nog so lank
[00:02:01] Voel so lank voor ek jou weer sien
[00:02:06] En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf
[00:02:12] Ek verlang na jou lyf
[00:02:13] En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf
[00:02:21] Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe onthou jy nog hoe
[00:02:28] Dit voel nog so lank
[00:02:31] Voel so lank voor ek jou weer sien
[00:02:36] Dit voel nog so lank
[00:02:38] Voel so lank voor ek jou weer sien
[00:02:43] En ek sit en verlang ooh
[00:02:47] En ek sit en verlang ooh
您可能还喜欢歌手Kurt Darren的歌曲:
随机推荐歌词:
- 我会很爱你 [言承旭]
- By the Rivers Dark [Leonard Cohen]
- 长发 [郑伊健]
- I’ve Never Seen Your Face [Marc Almond]
- 未满19岁不要听这首歌 [Vibe&M4]
- The Last Waltz(Japan 2012 Remaster) [Anita Kerr]
- Alles klar auf der Andrea Doria [Udo Lindenberg]
- 光芒 [沙玛拉且]
- パラレルワールド [Nano.RIPE]
- 终于等到你 [孙露]
- One Minute To One [Ricky Nelson]
- Don’t Get Me Wrong(2007 Remastered Version) [Pretenders]
- Yira, yira [Carlos Gardel]
- L’Air Du Temps [Florent Pagny&Cécilia Car]
- Mysterious Girl [90’s Pop Band&90’s Groove]
- Every Little Thing [The Country Music Crew]
- Beautiful Dreamer [Billy J Kramer&The Dakota]
- Tinha Que Acontecer (Cigana) [Marciano&Marcelinho De Li]
- I’m In Pain(Live) [Obituary]
- Você Que Sabe [Negritude Junior]
- Dame Un Beso [Raffaella Carra]
- Blowin’ in the Wind [Dave Ashby]
- Ring The Bells [Abbafever]
- The Letter(Mono Single Version) [The Box Tops]
- The Parting Glass [Eimear Quinn&Gavin Murphy]
- 第62期《惠子小姐》 [DJ桎梏]
- 2(FEAT.GRAY) [Swings&Gray]
- 忍痛忍泪 [MC韩词]
- 继续-给十五岁的自己 [刘若英]
- Sach Bolta Hoon Main(Album Version) [Pankaj Udhas]
- Too Much Monkey Business [Chuck Berry&D.R]
- 火与邪火 [赵漩]
- Missing You [Jimmy LaFave]
- Payphone [Pop Charts]
- Und ewig wird der Himmel brennen [Kastelruther Spatzen]
- Fürstenfeld [DJ Silvester]
- No Moon at All [The Ames Brothers]
- La valse à mille temps [Jacques Brel]
- Love Is A Many Splendored Thing [Shirley Bassey]
- Ou pe kwe mwen [Sandra Nanor]
- Shavadava In Amazing (レヴィソロ) [佐倉綾音]
- 受了伤的女人怎么了 [妲已]