《Perlemoen》歌词

[00:00:00] Perlemoen - Die Campbells
[00:00:13] Ek woon by die see en ek kry geen werk
[00:00:15] Ek is vris gebou nog jonk en sterk
[00:00:18] Ek het als probeer wat moet ek doen
[00:00:20] Toe vat ek n kaans met perlemoen
[00:00:23] Vroeg in die more met my duik pak aan
[00:00:26] Moet ek stil stil skelm in die water gaan
[00:00:29] Ek stroop eers hier dan stroop ek daar
[00:00:31] So maak ek perlemoene by mekaar
[00:00:36] Elke perlemoen die beland in my sak
[00:00:38] Die een om my lyf is al vol gepak
[00:00:41] My ma se senuwees is skoon op hol
[00:00:44] Want al haar vrieskaste is al vol
[00:00:47] Vroeg in die more met my duik pak aan
[00:00:49] Moet ek stil stil skelm in die water gaan
[00:00:52] Ek stroop eers hier dan stroop ek daar
[00:00:55] So maak ek perlemoene by mekaar
[00:01:10] Ek skaf toe vir my n ou luikswa aan
[00:01:12] Met n groot doodskus wat agter op staan
[00:01:15] Die kus word vol perlemoen gepak
[00:01:17] En die deksel bo op toe geplak
[00:01:21] Vroeg in die more met my duik pak aan
[00:01:23] Moet ek stil stil skelm in die water gaan
[00:01:26] Ek stroop eers hier dan stroop ek daar
[00:01:29] So maak ek perlemoene by mekaar
[00:01:33] Die koper in die Kaap hy bel vir my
[00:01:35] Dis tyd dat hy sy perlemoene kry
[00:01:38] Ek trek toe my ou kerkpak aan
[00:01:41] En ek bid dat die luikswa nie gaan staan
[00:01:44] Vroeg in die more met my duik pak aan
[00:01:46] Moet ek stil stil skelm in die water gaan
[00:01:49] Ek stroop eers hier dan stroop ek daar
[00:01:52] So maak ek perlemoene by mekaar
[00:02:07] By Houston is die polisie op die loer
[00:02:11] Hulle soek na n ou wat perlemoen vervoer
[00:02:15] Hulle stop my en vra Meneer wat vervoer jy
[00:02:18] Ek se Dooies Sersant
[00:02:21] Hy se Hou maar verby
[00:02:22] Vroeg in die more met my duik pak aan
[00:02:25] Moet ek stil stil skelm in die water gaan
[00:02:27] Ek stroop eers hier dan stroop ek daar
[00:02:30] So maak ek perlemoene by mekaar
[00:02:33] Vroeg in die more met my duik pak aan
[00:02:35] Moet ek stil stil skelm in die water gaan
[00:02:38] Ek stroop eers hier dan stroop ek daar
[00:02:41] So maak ek perlemoene by mekaar
您可能还喜欢歌手Die Campbells的歌曲:
随机推荐歌词:
- 时差 [张信哲]
- Rocket Skates(Explicit) [Deftones]
- Intoxicated [Lacuna Coil]
- Sleepy Tigers [Her Space Holiday]
- 第039集_异世邪君 [大灰狼]
- 只是迟到 [国蛋 GorDoN]
- Curse of a Fallen Soul(Live) [Dropkick Murphys]
- Stoned [The Downtown Fiction]
- 水姻缘 [田震]
- What Are the Chances? [Duran Duran]
- Shout It Out [Elvis Presley]
- ONE AND THE SAME (158 BPM) [speedmaster]
- Parchman Farm [Mose Allison]
- Catch Me Daddy [Janis Joplin]
- Back Again [Primary&Mild Beats&Deepfl]
- Vas y Vienes(Album Version) [Daniela Herrero]
- Vecino [Kevin Johansen]
- Life to Go [George Jones]
- Run [Girl On Fire]
- After You [Beverley Knight]
- Cerasella [Willy Alberti]
- Exodus [Unity Pacific]
- Deep In A Dream [Patti Page]
- Doin’ My Time(Remaster) [Johnny Cash]
- Magia Tropical [A Cor Do Som]
- 烟酒不沾 [依旧香随]
- 人 [MC歌者旧颜]
- Sing You To Sleep [Kassie Tyers]
- 我爱你,五星红星 [卢晓华]
- Hummin’ The Blues Over You [Brenda Lee]
- Lights go out(Live) [RADWIMPS]
- I Gotta Feelin’(Workout RMX) [Ultimate Workout Hits]
- Music, Music, Music [Big Band Music]
- Luna park [Yves Montand]
- Early Morning Blues [Blind Blake]
- Eccezionale [Irene Grandi]
- No Blue Skies [Lloyd Cole]
- 彼女 [andymori]
- 不在意 [孙宇轩]
- 归矣 [君の横颜]